Quantcast
Channel: Watkykjy, huh?
Browsing all 3127 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dis naweek, kom ons fokken duik!

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sondag. Skêre met skietgoed.

View Article


William Welfare – Fat People [Official Video]

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Lekker tos Maandag

Verlede week het effens kak afgesluit, so daar gaan nie te veel gepraat word vandag nie. Daar gaan pille gesluk word en geslaap word. Zefspotter submissions sal hopelik oorstaan na more, so stuur in as...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ek soek Almera Volkswagen

Volgens Pa Charlie bou Nissan goeie bakkies en kak karre. Ek het nog nooit ‘n Nissan bakkie gery nie, maar kan julle verseker dat die karre af soos brood is. Veral die Almera. Wat ‘n loutere stuk kak...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Mila Kunis – Woensdag se warm bokkie

Sekerlik een van die mooiste chicks op aarde, huh? Tit-bits: Toe sy vir That ’70s Show  in 1998 ge-audition het, was sy 14. Sy moes agtien wees om die rol te kry. Sy het hoog en laag gesweer dat sy op...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

“I am constantly in awe and confusion as to what music is and where is comes...

Ons het op’n moerse lekker band van Brisbaine, Australië afgekom. Dead Letter Circus is die perde se naam en ons het vir hulle so paar vragies geskiet. Obviously in Engels – ons gaan mos nou nie soos...

View Article

Krugersdorp – Family fight

Daar is hierde drie brasse, Sipho Mpongo, Wikus de Wet en Sean Meterkamp. Die eerste twee – fotograwe en “born-frees” (innie 90’s gebore) – en die derde ou, Sean, bietjie meer van ‘n ballie in 1984...

View Article


Smaak jy tennis?

Brendan Jack het vir ons hulle nuutste video angestuur: Tennis.

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Watkykjy nuus round-up: Krokodille, narre en death apps.

Doos van ‘n hippie vas oor hy alligators befluister Daar is mense in hierdie wêreld wat besonder baie doen vir die dierlewe. Soos Pamela Anderson. En … uhm … o, Mark Boucher. En daai Steve Irwin-ou....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bokke, Bones en Bittereinder

Kom ons begin by die belangrike deel. As jy nog nie Jaco Mans live sien kitaar speel het nie, is jy ‘n tietkop. So slat ons op ‘n kol by die Dowe Digters se maandelikse samekoms by Railways Café daar...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dis naweek, kom ons fokken duik!

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Foo Fighters – Sonic Highways (album review en wen tickets!)

As mens reviews skryf, is dit belangrik dat jou eie ego nie in die pad kom nie – iets wat ek skiem meeste journo’s vergeet het toe hulle die nuwe Foo Fighters album ‘Sonic Highways‘ review het. Vroeër...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sondag. Skêre met skietgoed.

View Article

Jason Hinch – The Mars Volta drum cover

Ons tjommie van The Black Cat Bones, Jason het ‘n drum cover gemaak van The Mars Volta se Tira Me A Las Aranas. Hy belpan om nog ‘n hele klomp te maak in die toekoms, so voorstelle is welkom.

View Article


Pretoria have talent

Ons het oor die naweek by ‘n jol gepraat oor hierdie TV ad wat ons gesien het. Turns out ons tjommies (wat ook by die braai was) van Mediabox het hierdie outjie geskiet. ‘n Hele paar happe later is...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Naming James. Fokken smart-ass.

Ons verkies dit actually om met smart-asses te werk. Naming James is ‘n fokken smart-ass. Hierdie is moontlik die kortste interview ooit op Watkykjy. Geniet. You guys have a pretty eclectic sound. How...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ken Block Gymkhana 7 – die beste 12 minute op die interwebs vandag

Ken Block is terug met nog ‘n installment van Gymkhana, die reeks videos waarin hy onglobare kak aanvang met karre. Hierdie keer het hy sy nuwer model ingeruil vir ‘n 1965 Ford Mustang Notchback wat...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Cheryl Cole – Woensdag se warm bokkie

As deel van die Britse popgroep, Girls Aloud en omdat sy ‘n judge was op X-Factor, is hierdie goose omtrent R300mil sterk. Dis fokken baie zak wat sy met aaklige musiek gemaak het, maar sy is effens...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vier kanse om Foo Fighters te gaan kyk en ‘n Silverstar Experience te wen!

Toe ons Vrydag getune het dat dit jou laaste kans was om Foo Fighters tickets te wen, was dit ‘n blatante liegstorie gewees. Vier ouens in Joburg kry nog ‘n kans om double tickets te wen, komplimente...

View Article
Browsing all 3127 articles
Browse latest View live