Quantcast
Channel: Watkykjy, huh?
Viewing all articles
Browse latest Browse all 3127

Pretoria have talent

$
0
0

Ons het oor die naweek by ‘n jol gepraat oor hierdie TV ad wat ons gesien het. Turns out ons tjommies (wat ook by die braai was) van Mediabox het hierdie outjie geskiet. ‘n Hele paar happe later is daar besluit dat ons vroeg volgende jaar ‘n kaksnaakse reeks vir Watkykjy gaan skiet in die Moot. Julle gaan dit erg like…

Anyway, enjoy hulle handewerk vir hierdie advertensie met Rusty, hulle eie in-house ginger…


Viewing all articles
Browse latest Browse all 3127