Quantcast
Channel: Watkykjy, huh?
Viewing all articles
Browse latest Browse all 3127

Ken Block Gymkhana 7 – die beste 12 minute op die interwebs vandag

$
0
0

ken block ghymkanaKen Block is terug met nog ‘n installment van Gymkhana, die reeks videos waarin hy onglobare kak aanvang met karre. Hierdie keer het hy sy nuwer model ingeruil vir ‘n 1965 Ford Mustang Notchback wat 845 perde uitskop. Dis rofweg so veertien keer meer as wat daai Kia Picanto van jou kan uithaal en wys.

Alles begin waar die mal fokker al vier sy wiele spin in ‘n warehouse, deur sy eie rook uitjaag, en dan kak die strate van Los Angeles. Daar is ook ‘n moerse subtle O.J. Simpson reference. Kyk of jy dit raaksien…

Die ou het ‘n vêr pad gekom sedert hy daai eerste keer toe hy ‘n Subaru WRX STI se gat rondgegooi het by n verlate vliegveld. Ken Block is tien teen een nie ‘n ou wat van ouderdom gaan deurbreek na die groot trop toe nie…


Viewing all articles
Browse latest Browse all 3127