Quantcast
Channel: Watkykjy, huh?
Viewing all articles
Browse latest Browse all 3127

Laasweek se zefspotters

$
0
0

Zef is gespot
Billy
blue 52 speciallokshin bioskopFok nou’t ek als gesien – kyk die tappit kak…maar doen jouself n guns en check wat staan onder die nommerplaat.
Lekker KZN, affie sea af!!!
Nidia
zaberKyk waar parkeer onse cops..Somerset Wes
Rob
somerset-wes se copsAmg met die vin, de fok?
Daan
zef AMGHi Griff,
Check hierdie kak uit. Hierdie ou like homself so hy sit sommer n foto van homself op sy van. Bietjie tappit as jy my vra.
Lekker,
Jan.
creepy vanGespot in Aliwal Noord.
(Hoop dis nie te laat vir vandag nie)
Jannie
aliwal noord 1 aliwal-noord 2


Viewing all articles
Browse latest Browse all 3127