Quantcast
Channel: Watkykjy, huh?
Viewing all articles
Browse latest Browse all 3127

Laasweek se zefspotters

$
0
0

Kak spelling en oom Daan se wors op Bartelsfontein
Ludwig
bartelsfontein oom daan se dik worsCheck hierdie kak
Christo
funeral driving schoolLekker Nkandla breakfast hier op Nelspruit
Rob
nkandla breakfast nelspruitSpot die spelfout op die deur en wen ‘n Datsun
Gerhard
powered by hondaZef kak oppiepad gesien
Gabrie
bad bunch geelstreep se gatGesonde Hilux!
Billy
gesonde hiluxZef sneeudier op Velddrif gespot.
Chris
zef velddrif sneudierHier is een vir Zef Spotters as julle wil.
TOVOTA!?!?!?!
Dewald
tovotaDie polisie mag mos park waar hulle wil. #robertson
Stephan Kruger
polisie park waae hulle wilGoing viral….or is that virus?
Dhaya Klanga
going viral watkykjyWadiefok is dit?? Staan in die voortuin net innie pad af..
Martin
staan in voortuinCheck die beauty in Boksburg!!!
Freddie
beauty in boksburgBobjaan op die plaas het .243 kossies gekry. Hys moeg
Johan
bobbejaan


Viewing all articles
Browse latest Browse all 3127