Quantcast
Channel: Watkykjy, huh?
Browsing all 3127 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Laasweek se zefspotters

Kak spelling en oom Daan se wors op Bartelsfontein Ludwig Check hierdie kak Christo Lekker Nkandla breakfast hier op Nelspruit Rob Spot die spelfout op die deur en wen ‘n Datsun Gerhard Zef kak...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ruk en rol 101 – die beste rock albums van alle tye (deel 2 van 4)

Deur Thys Nywerheid Ons gaan vandag verder met nommer 4 tot 7 van ons 15 beste rock albums van alle tye. Lees deel I hierso. 4. Paranoid (1971) – Black Sabbath Baie mense is van mening dat Led Zeppelin...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sarah Michelle Gellar – Woensdag se warm bokkie

As jy in die late 90s en vroëe 2000’s voor die TV rondgefok het in plaas daarvan om jou skeinat huiswerk te doen, het jou hand moontlik so paar keer onwillekeurig na jou broek toe beweeg terwyl Buffy...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Jack Parow – Stuck in Limbo ft Nonku

Stuck in Limbo se video is verfilm deur Paul Ward tydens Jack Parow se Nag Van Die Lang Pette toer in die Benelux lande in Mei en Junie verlede jaar.  Dit vang so paar behind the scenes moments van sy...

View Article

Eensame Elrich

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Zombie en die Bokkombende – Wacky tabacky

Dis “hoog”tyd dat ons weer so bietjie rook in Watkykjy se komix section se longe blaas en dit gebeur van vandag af. Elke Donderdag sal jy ‘n nuwe strip hierso vind. Zombie en die Bokkombende word vir...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dis naweek, kom ons fokken duik!

Staan op, neem jou bed op en loop, ou grote. Dis fokken naweek!

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Saterdag short – Catnip: Egress To Oblivion deur Jason Willis

Hierdie 7 minute lange short volg min of meer die formule van die “found footage” genre en as jy skiem jy weet nie waddefok “found footage” is nie, lieg jy vir jouself want about fokken almal het al...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sondag. Skêre met skietgoed.

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Laasweek se zefspotters

  Iemand is gefire!! Stephan Hallo Griff Net om jou te wys dat zef geen perke ken nie, check hierdie twee fotos wat ek in Thailand geneem het. Groete, Japie Knysna se zefgeit Johan Dit help veel jy het...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ruk en rol 101 – die beste rock albums van alle tye (deel 3 van 4)

Deur Thys Nywerheid Ons gaan vandag verder met nommer 8 tot 11 van ons 15 beste rock albums van alle tye. Lees deel II hierso. 8. Metallica – Master of  puppets (1986) OK maats, hierdie is seker die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kenda Perez – Woensdag se warm bokkie

Kenda Perez is ‘n Mexican-American bokkie wat UFC (Ultimate Fighting Championship) se TV programme host. Sy sou aanvanklik ‘n skooljuffrou geword het, maar ‘n tjommie het haar oorreed om in te skryf...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Interzef – Hit me, AB, one more time!

Op Sondag 18 Januarie 2015, het AB De Villiers ‘n krieketbal pap gebliksem en die vinnigste 50 asook die vinnigste 100 in ODI krieket gescore. Dit was fokken mal gewees. Dit was kakmal. Dit was...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Zombie en die Bokkombende – Aangepass

View Article

Kartrashians – Keith Lemon spoof die Kardashians

Uiteindelik maak iemand die regte video oor die faktap cumdumpsters wat die Kardashians is. Keith Lemon spoof sommer My Big Fat Gypsie Wedding ook. Kanye nou fokken meer?

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Watkykjy nuus round-up: Geknipte vlerke, gebreekte piele en posbusse.

Neem my op vlerke SAA het weer bakhand gaan staan by Pappa Regering om zak te leen. Hierdie keer was dit amper R6.5 biljoen. Verlede jaar het hulle R1.5bil geleen en hulle loan staan reeds op R3.2bil....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dis naweek, kom ons fokken duik!

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Saterdag short: Fubar deur Hasraf Dulull

Fubar het gesorg dat Hasraf Dulull die Renderyard Short Film Festival vir Best Animation wen in 2011. Ons neem aan dat Fubar staan vir “fucked up beyond any repair” soos wat jy hom op skool geroep het:...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sondag. Skêre met skietgoed.

Maar eers vir so bietjie inspirasie vir Sondag: I’m going to marry a Jewish woman because I like the idea of getting up Sunday morning and going to the deli. – Michael J. Fox

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Laasweek se zefspotters

Die beaut gespot in die kaap. JP Die jags werfetter sien staan in Killarney Gardens. Seker pa van al die gedropte Fiestas in Voortrekkerweg. Ben Het hierdie outjie gespot in centurion. Dice valve caps...

View Article
Browsing all 3127 articles
Browse latest View live