Quantcast
Channel: Watkykjy, huh?
Viewing all articles
Browse latest Browse all 3127

Laasweek se zefspotters

$
0
0

Die beaut gespot in die kaap.
JP
zef bakkieDie jags werfetter sien staan in Killarney Gardens. Seker pa van al die gedropte Fiestas in Voortrekkerweg.
Ben
killarney gardensHet hierdie outjie gespot in centurion. Dice valve caps en verskillende kleur wiele.
Tiaan
lumina 1 lumina2
Nog iemand wat fokkol voel vir die tolhekke! Gespot hier in Slipperton, Pretoria!
Snoekie
tolhekke
Het hierdie karre gesien in Aliwal Noord
Jannie
daars-daai-style padbouer
Dis hoe hulle wyn verkoop in Aliwal Noord
Jannie
wyn-in-aliwal-noord


Viewing all articles
Browse latest Browse all 3127