Quantcast
Channel: Watkykjy, huh?
Browsing all 3127 articles
Browse latest View live

Jy dink jy’t ‘n kak Maandag? Hierdie chick het ‘n vet kak. In Haar keel.

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

AWOLNATION – Hollow Moon (Bad Wolf)

AWOLNATION het laat weet dat hulle nuwe studio album getiteld Run op 17 Maart release sal word en in die meantime het hulle ‘n video gemaak vir een van die tracks, Hollow Moon (Bad Wolf) – dit sal...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ruk en rol 101 – die beste rock albums van alle tye (deel 4 van 4)

Deur Thys Nywerheid Ons gaan vandag verder met nommer 12 tot 15 van ons 15 beste rock albums van alle tye. Lees deel III hierso. 12. Nevermind (1991) – Nirvana Almal ken hierdie album. Almal. Ek het...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

My hart verlang na die Breede…

As ek dit net tot Donderdag maak… As ek dit net tot Donderdag maak, dan klim ek in die Swart Gevaar en druk hom innie rooi alliepad Swellendam toe. Want hierdie naweek, liewe Watkykertjies, gebeur daar...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Amy Willerton – Woensdag se warm bokkie

Hierdie pragtige jong Briste dame met die befokte bates is drie jaar voor die eerste Oppikoppi festival in Londen gebore. Sy is ‘n model en Fasion TV presenter wat met die Miss Universe Great Britain...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

The Script en Phillip Phillips is volgende week in SA – score tickets en CDs!

Ierse pop-rock band, The Script is volgende week in Suid-Afrika en jol gigs in Joburg, Kaapstad en Durban (Hello, Durban! Julle kry ook musiek vir die eerste keer in ‘n moerse lang ruk. Geluk, man!)....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Zombie en die Bokkombende – The United States of Stukkies

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Interzef – Bafana Bafana

In ‘n desperate poging om Bafana Bafana die geringste kans te gee op ‘n oorwinning teenoor Ghana, het hulle coach, Shakes Mashaba ‘n onder-die-tafel deal gemaak met die ouens van Interzef om bietjie te...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dis naweek, kom ons fokken duik!

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Saterdag short – Creature comforts deur Nick Park

Creature Comforts is 5-minute lange claymation wat in 1989 deur Nick Park direct is. Die animation is deur Aarman studios gedoen en het gesorg dat hulle in 1990 ‘n Oscar gewen het vir Best Animated...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sondag. Skêre met skietgoed.

Maar eers vir so bietjie inspirasie vir Sondag: Sunday evenings often feel like the weekend is over before it’s even begun. – Catherine McCormack

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Laasweek se zefspotters

Hallo Julle, Hier is ‘n lekker zef sticker op die Hilux…  In Krugersdorp. Geniet hom! Nathan Tuindienste in die Oos-Rand Spanner Hi Griff, Ek het hierdie in Kleinmond gespot. Dis seker waar wat...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

30 Picture comments wat jy op Facebook kan gebruik

‘n Post oor Facebook hier op Watkykjy is nou al vir so 8 jaar lank overdue, toe skiem ons maar om vir julle ‘n boksie vol tools te gee om Facebook beter te gebruik. Actually praat ons boktos. Dis nie...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Melanie Iglesias – Woensdag se warm bokkie

Melanie Iglesias es una de las chicas más calientes en el planeta tierra. Una gran cantidad de papel higiénico se ha desperdiciado por los hombres jóvenes viendo sus fotos en Internet. Of in Afrikaans:...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Interzef – Robert Mugabe

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Zombie en die Bokkombende – Naaike

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dis naweek, kom ons fokken duik!

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Saterdag short – I’m not Sorry deur Russel Costanzo

Die movie begin met ‘n harige middeljarige alleenloperman wat in sy deurmakaar flat op sy bed op sy sy lê en draties kap. Daarna staan hy van die bed af op gaan sit voor sy laptop in sy onna en begin...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sondag. Skêre met skietgoed.

Maar eers vir so bietjie inspirasie vir Sondag: You know, it’s ironic to me that Christians want to keep the Ten Commandments in our schools, because Christianity has abrogated four of the Ten...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Laasweek se zefspotters

  News24 was baie geskok Eddie Lekker zef pak hulle al die kos op die nuwe merk se bonnet en vreet daar vanaf Johnno A special kind of special!!! #idiot JeSuis JAN JP Die beaut gespot in die kaap Lyk...

View Article
Browsing all 3127 articles
Browse latest View live