Quantcast
Channel: Watkykjy, huh?
Viewing all articles
Browse latest Browse all 3127

Laasweek se zefspotters

$
0
0

 

News24 was baie geskok
Eddie
news24Lekker zef pak hulle al die kos op die nuwe merk se bonnet en vreet daar vanaf
Johnno
vreet kos van dashboard afA special kind of special!!! #idiot
JeSuis JAN
special kind of specialJP
Die beaut gespot in die kaap
kaapse beautLyk my dis how hulle rol in die noord-wes
Evert
willem se wurmpieDie zef Beamer gesien in Swakop voor ‘n bar waar hulle ‘n bachelorette’s party gehou het. Hierdie bra het seker kom opcheck of die male stripper nie vir sy goose ‘n vleisdas gee soos op daai phonerotica videos nie. Ons moes ‘n drive-by kiekie neem en spanning was reeds hoog want hierdie Naaimibiers hou al reeds fokol van ons Suid-Afrikaanse refugees met die CBS nommerplaat nie.
Christo en Du-Toit
namib zefgatten Zefspotter in Virgina gesien met sy sound op die dak laptop in die kar en generator in die boot.
Michelle
virginia sound machineDie ou het sy bike gelike
Jono
bike in muurTawwe 2 liter
Wilhelm
tawwe 2 literGrappie vir die dag
Kevin
grappie vir die dagYes Griff
Ek het hierdie al probeer stuur, maar ek weet nie of dit dit gemaak het nie. So as jy hierdie WEER kry, sorry. Anyway, my kontribution tot die Mugabe meme. Ek’s nie op twitter nie, so ek stuur maar WKJ toe, deel gerus as jy wil.
Leon

The Creation of Poverty:
The-Creation-of-Poverty


Viewing all articles
Browse latest Browse all 3127