Quantcast
Channel: Watkykjy, huh?
Browsing all 3127 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Up the Creek 2015: As dit son reën, moet jy skep

En so, na ‘n diepe versugting breek die tyd uiteindelik aan om Up the Creek toe te skiet. Ek sak die Donderdag vroeg al af om teleurstelling te voorkom (en seker te maak ek kry baie van daai pakkies ys...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Emily Atack – Woensdag se warm bokkie

Tit-bits: Haar ma se second cousin is die Beetles se Paul McCartney.  Dank god die looks kom nie vaan daai kant van die family af nie. Sy het in so paar boring Britse TV programme gespeel wat jy glad...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bantu Continua Uhuru Consciousnesses en Bittereinder Bliksem ‘n ding in Bassline

As jy die troepe van Soweto al in aksie gesien het sou jy verstaan het. As jy nog nie die geleentheid gehad het nie, maak of jy ‘n Blou Bul is en gooi ‘n mission na hul buurt vir ‘n experience wat jou...

View Article

Watkykertjie deel sy aand uit met Phillip Phillips en The Script

Hi Griff Jy het gesê ek kan gerus vertel hoe dit was, so hier is hy. My wederhelfte is ‘n moerse Phillip Phillips fan so sy was moerse excited om te gaan. Aangesien The Script die hoof act was het ek...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Zombie en die Bokkombende – Gaartjie

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Superbru, my bra!

Join ons Superbru pool want jy kan dalk net mooi fokol wen, of dalk kom jy in aanmerking om, soos laasjaar, saam met die watkykjy crew die Bokke te gaan kyk en lekker dik gesuip te raak. Wie weet?...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Toet-toet! Als is gravy op die gravy trein – State of the Nation 2015

Daar’s finally iets lekker om na uit te sien tussen die Desember holidays en die begin van die Super 15 rugby, en daai ding se naam is die parlementêre Staatsrede, soos die fuck show wat gisteraand...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dis naweek, kom ons fokken duik!

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sondag. Skêre met skietgoed.

Maar eers vir so bietjie inspirasie vir Sondag: I lost my faith in God when I lost my daughter to Cancer, the beast. I begged, I cried, I offered my life for hers, and day by day, I watched that...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Laasweek se zefspotters

Hoe zef is dit? Dellie On my way to work in Melbourne James Worcester… nou beskikbaar in Denemarke Paul Hallo Griff Kyk hoe spel hierdie perd sy naam. Gespot in Klerksdorp. Cheers Toffie Weet nie hoe...

View Article

Vajazzle – local short film oor ‘n moemfie en revenge deur Nathalie Boltt

Ons is so twee dae of wat laat met hierdie fliek, want dis die perfekte Valentine’s Day movie: Die main karakter, Charlotte gaan deur al die pyn om haar gwap se vere uit te pluk en die moemfie so...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Afrikaanse Popmusiek is poes-aaklig. ‘n Vinnige ontleding.

Kan ons nie maar uitsluitsel kry oor die benaming van poesaaklige Afrikaanse popmusiek nie?  Vergun my om Afri-Poes voor te stel.  Ter illustrasie kan jy gerus hierdie videos kyk wat ek tussendeur die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Jordana Brewster – Woensdag se warm bokkie

Jordana Brewster (of JD soos Chopper haar noem wanneer hulle soms uitgaan vir tequila)  is op 26 April in Panama City in 1980 gebore. As dit jou verjaarsdag is, gee haar graag ‘n luitjie, want julle is...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Maak jou eie duiwel – Zombie en die Bokkombende

Wanneer laas het jy jou eie duiwel gemaak? As jou antwoord hierop “nooit” is, het ons fokken goeie nuus vir jou. Nou kan jy – volg net hierdie basiese instruksies:

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Mpumalanga: Hou vakansie soos ‘n koning op ‘n marabs se budget

Vakansie is veronderstel om jou te laat uit chill en om te vergeet van al die kak en drama by die huis en especially die werk. Om net weg te kom van daai yawn fest wat hulle meetings noem op Maandae is...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

‘n Merry Jake White Krismis – featuring Gert Vlok Nel

Ek skiem dit is tyd dat ons vir Jake White in Frankryk gaan haal sodat die marabs die Sharks en Bokke vir ons kan kom afrig. Jake is ‘n kenner en ‘n wenner en al weet ons hy gaan dalk net vir 20 minute...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dis naweek, kom ons fokken duik!

Op 20 Februarie 2005 het Hunter S. Thompson homself doodgeskiet. Op dieselfde dag is Dalene Matthee dood aan meer natuurlike oorsake. Albei van hulle kón skryf, maar sou tien teen een nie te lekker om...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sondag. Skêre met skietgoed.

Maar eers vir so bietjie inspirasie vir Sondag: The life of the wealthy is one long Sunday. – Georg Buchner

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Laasweek se zefspotters

Wie maak nie uit van vraagtekens nie? Jammer die reën op die windscreen… lekker TOS nommerplaat! Noorweë Martiens Hierdie zef bord naby Witrivier gespot Zaritha Nissan 1400 Bakkie? Check Dartboard?...

View Article

Om ADD in die DSM te kry en JMSP as jy LOL oor BDSM

(‘n Taamlike ernstige protes-parodie deur Barend Buitekamer) Ek loop nou al vir baie jare rond met ‘n siel vernietigende grief jeens die Afrikaanse kunste bedryf. Van toeka se dae tot hede en of dit...

View Article
Browsing all 3127 articles
Browse latest View live