Katie Cassidy – Woensdag se warm bokkie
Katie Cassidy speel tans die rol van Laurel Lance in Arrow maar was ook vir 2 jaar lank in Gossip Girl gewees en ‘n jaar lank in Supernatural. Tit-bits: Haar pa, David Cassidy, was in een of ander...
View ArticleKhoisan Kry ‘n Hondehok – Zombie en die Bokkombende
Ontmoet Khoisan die brak, Zombie se beste vriend. (naas Satan, natuurlik)
View ArticleSondag. Skêre met skietgoed.
Maar eers vir so bietjie inspirasie vir Sondag: I think it’s been hard for people to understand how Islam can be a good religion, and yet the Islamists are evil. Those of us who have had experience...
View ArticleLaasweek se zefspotters
Hoezit Griff? Dis nie elke dag dat jy so special raakloop nie. Lekker deur die kak in Pietermaritzburg Cheers Dirk Mens mense en hulle wiele in die wille weskus Meerkat Jissis nee! Koos Lekke...
View ArticleBietjie nagdronk vir die Dagdronk bier launch met Fokofpolisiekar
Pak ons mos die Assembly hier in Kaapstad uit vir die amptelike launch van “Dagdronk”, Fokofpolisiekar se eie bier. Met free Dagdronk en tunes deur Fokof, De Wallen en die Fokof DJs kon dit nie anders...
View ArticleLiu Wen – Woensdag se warm bokkie
Liu Wen is die eeste Asian model wat vir Victoria Secret op die planke uitgeloop het. New York Times het haar “China’s first bona fide supermodel” gedoop. In 2013, was sy ook die eerste Asian model...
View ArticleDear Father – Donovan Borne
About amper presies ‘n jaar gelede het Chopper ‘n review gedoen oor Donovan Borne se debuut solo album, Greatest Hits, Vol. 2. Die bra het nou ‘n nuwe tune of twee geskryf en het besluit om een van die...
View Article“When I got back from South Africa I couldn’t believe how wonderful of an...
Awolnation’s brand new studio album, Run, will be released worldwide on the 17th of March 2015. We got to listen to the whole album as a sneak peak and it is brilliant. You can pre-order it over here...
View ArticleRAMfest 2014 was poesmal. Once. #ThrowbackThursday
Vandag dink ons met heimweë in onse swart harte terug aan daardie bedonnerde tyd laasjaar toe ons kliphard en aanhoudend uitgerock en uitgefok het by RAMfest. Al die vriende wat ons verloor het en die...
View ArticleThe Drift – Hunted
The Drift is ‘n metal band en tjommies van Watkykjy wat graag hulle nuwe tune met almal wil deel. Hulle het ook die afgelope naweek hulle music video vir dieselfde tune gaan film by Carfax en ons sal...
View ArticleSaterdag short – Portugal. The Man – Sleep Forever deur Michael Ragen
Vandag se short film is ‘n music video. Dis ‘n epic short film, amper in die ware sin van die woord dat dit die trek van ‘n dude en sy honde oor Alaska se befokte mooi landskap volg. Dis egter ‘n heavy...
View ArticleSondag. Skêre met skietgoed.
Maar eers vir so bietjie inspirasie vir Sondag: I think it’s important to keep your personal life to yourself as much as you can. It protects your sanity and you need to have boundaries. And it helps...
View ArticleLaasweek se zefspotters
Kyk die BMW doos in Durbanville.. Sit hom op Zefspotters Bobaas Jis Jis. Hier is iets vir die Zefspotter section. Hierdie is my virgin post nê. Ek het hierdie wiele gespot in Uitenhage. Waar anders…...
View ArticleRest in peace, Flabba.
Nkululeko Habedi, beter bekend as Flabba van Skwatta Kamp is vanoggend deur sy girlfriend in Alexandra vermoor. Spekulasie en omstandighede tersyde gestel, is SA ontneem van ‘n groot talent. Twee van...
View Article‘n Pretoria plot-dam en Die See
So bietjie background oor hoe ek op die band (Die See) se tunes afgekom het. Rappie is mos meer my ding maar vir new year’s het ek en ‘n paar tjommas by ‘n bra se plek iewers noord van Pretoria...
View ArticleAlexandra Daddario – Woensdag se warm bokkie
Tit-bits: Sy was in so paar episodes van True Detective gewees. Sy het die blouste ogies ooit op aarde Sy bly in Los Angeles saam met haar hond, so jy’t nog ‘n kans om haar te date.
View Article