Quantcast
Channel: Watkykjy, huh?
Viewing all articles
Browse latest Browse all 3127

Jordana Brewster – Woensdag se warm bokkie

$
0
0

Jordana Brewster (of JD soos Chopper haar noem wanneer hulle soms uitgaan vir tequila)  is op 26 April in Panama City in 1980 gebore. As dit jou verjaarsdag is, gee haar graag ‘n luitjie, want julle is vir mekaar bedoel (ons het haar selnommer hier iewers). Haar ma, Maria João is ‘n voormalige Brazilaanse model wat op 1978 se cover van Sports Illustrated gepryk het, so as jy klaarmaak met daai time machine van jou, kan jy die tannie ook gaan raps na ‘n koppie koffie.

Tit-bits:
Het vir haarself naam begin maak met ‘n rol in  All My Children.
Sy speel Elena Ramos in Dallas se nuwe incarnation.
Sy vertolk die rol van Mia Toretto in Fast & Furious 1 tot 47.
Met die eerste Fast & Furious movie in 2001 moes sy bestuursless kry en het nie ‘n liksens gehad nie.
Jy wens jy was daai driving instructor.
Elijah Wood is een van haar dik tjommies, wat die enigste turn-off is.
jordana brewster like joy jordana brewster se ongelooflike ass jordana brewster kan hard naai jordana brewster se amper tiete jordana brewster steelfoto jordana brewster se mooi ruggie


Viewing all articles
Browse latest Browse all 3127