Dis “hoog”tyd dat ons weer so bietjie rook in Watkykjy se komix section se longe blaas en dit gebeur van vandag af. Elke Donderdag sal jy ‘n nuwe strip hierso vind.
Zombie en die Bokkombende word vir Watkykjy create deur ons tjommies, Tiaan Rautenbach en Hannes Brummer. Volg en tune hulle gerus op Twitter:
Hannes: @maaskaas
Tiaan: @tiaanbach