Quantcast
Channel: Watkykjy, huh?
Viewing all articles
Browse latest Browse all 3127

SA rock trivia – 18 vrae oor local bands.

$
0
0

rock-triviaNog net so paar ure voor jy die lang naweek klap, so kom ons mors nog so ‘n ekstra minuut of twee van jou werkstyd. Kyk hoe goed vaar jy met ons SA Rock Musiek trivia.

As jy dit like, tune ons om nog te maak of stuur ons sommer jou eie idees ook en ons sal hierdie tipe vibe meer gereeld post. Vandag s’n is redelik maklik, so as jy laag score, is jy waarskynlik onnosel. Of een van die mense wat nou die aand sy onties op stage gegooi het by One Direction. Sies, man.

So hier gaat ons, kyk hoe goed jy is en deel met jou tjommies op Facebrag…


Viewing all articles
Browse latest Browse all 3127