Quantcast
Channel: Watkykjy, huh?
Browsing all 3127 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dood24: Zombie en die Bokkombende

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dis naweek, kom ons fokken duik!

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sondag. Skêre met skietgoed.

Maar eers so bietjie inspirasie vir Sondag: My training in Science of Mind had begun with my mother. She took me to a different church every Sunday, and she encouraged me to question the minister...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Laasweek se zefspotters

Laat entry vir Zefspotters. Fml, die Oos-Rand bly entertaining. Al 2 oppad huis toe gekry!! Martin Eish! Johan Dia-a-joint Peter Zef in Swakopmund!!! Tyres2000 As jy met jou ou fuckedup Golf by VW...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Omtrent seks, seuns, hormone, juffrouens en dose.

(deur Befokte Wetenskap-juffrou) Geagte watkykjy-leser, Siende dat daar onlangs weer ‘n berig was oor ‘n onderwyseres van Menlo wat deur die een of ander onopgevoede bliksem seksueel geteister is, en...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Jessica Alba – Woensdag se warm bokkie

Alhoewel dit vandag April Fool’s day is, sal ons nooit rondfok met iets so mooi soos Jessica Alba nie. *tel laptop op nadat boner alles op die lessenaar omgefok het* Haar ma is 50 shades of witmens wat...

View Article

Hoe One Direction klink vir mense wat actual musieksmaak en ore het

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Weet jy hoe ‘n Otterlake? Slat uit by ‘n kaklekker festival buite Pretoria,...

Dis langnaweek, ou pellie. As jy besluit het om by die huis in die pisvelle te lê, good for you. As jy egter moerse graag iets lekker wil doen en nie weet wat daai iets lekker is nie het ons vir jou ‘n...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Zombie en die Bokkombede – Dopzone

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

SA rock trivia – 18 vrae oor local bands.

Nog net so paar ure voor jy die lang naweek klap, so kom ons mors nog so ‘n ekstra minuut of twee van jou werkstyd. Kyk hoe goed vaar jy met ons SA Rock Musiek trivia. As jy dit like, tune ons om nog...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dis Naasfees met Paas Botha! Kom ons fokken duik!

Fok, jy is seker al gatvol ge-graft, so kom ons duik vandag bietjie vroëer. Uitendelik het die eerste superlangnaweek van 2015 aangebreek. Gaan fokken groot of gaan kerk toe. Moenie vergeet om jouself...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Oor Paasfees en RSG

(deur Barend Buitekamer) So, dis weer Paasfees of Paastyd of Paasnaweek. PAAS? PAAS wat? Wat is PAAS? PAAS die sout aan asseblief? Wat is PAAS se storie? Is dit PAAS se blaas of MAAS se poes? Deon MAAS...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sondag. Skêre met Skietgoed.

Maar eers vir so bietjie inspirasie vir Sondag: I saw no African people in the printed and illustrated Sunday school lessons. I began to suspect at this early age that someone had distorted the image...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Laasweek zefspotters

Ek het hierdie week twee goed geleer: 1. Wat van al daai tande geld geword het. 2. Dat al daai tande geld nogsteeds nie klas kan koop nie. Henry Hey Griffin Gespot in Rustenburg. Check bietjie die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Amanda Seyfried – Woensdag se warm bokkie

Vir elke hot chick daarbuite is daar ‘n ou wat haar kak moet vreet. Een so ou date Amanda Seyfried. Kyk, sy is hot maar jirre, wie wil iemand dat wat ‘n collection opgestopte diere het? Diere soos ‘n...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Verfokkenfrissend befok. Ons interview Francois van Coke oor sy debuut solo...

Seker die lekkerste bra in Suid-Afrikaanse rock – Francois van Coke drop vandag sy debuut solo album getiteld ‘Francois van Coke’. Ek het hom klaar geluister en kan jou belowe dat jy hom fokken soek...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Interzef – Sunette Bridges

Sunette Bridges, aandagvraat en dogter van befaamde musikale zefgat van Vereeniging, oorle Bles Bridges, het haarself vasgeketting aan die Paul Kruger standbeeld op kerkplein in Pretoria in reaksie op...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dis naweek, kom ons fokken duik!

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sondag. Skêre met Skietgoed.

Maar eers vir so bietjie inspirasie vir Sondag: When I’m home, I spend Sunday with my husband. If we’re not cooking, we travel around in our camper, stop at fast-food restaurants, and picnic. We love...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Zefspotter special – African beauty

‘n Wakker Watkykertjie het vir ons hierdie collection ingestuur, so ons het vandag ‘n baie special zefpotters uitgawe. Stuur vir ons jou zef fototjies. Ons hou die res wat ons deur verlede week ingekry...

View Article
Browsing all 3127 articles
Browse latest View live