Quantcast
Channel: Watkykjy, huh?
Viewing all articles
Browse latest Browse all 3127

Laasweek se zefspotters

$
0
0

Ons is so effens laat met die zefspotters vandag. Moes eers so bietjie  post-party admin uitsort en sal julle later daarvan vertel. In die meantime, laat daai zef kiekies inrol na griffin@watkykjy.co.za

Die Gespot by n Petrol Stasie in Triomf AKA Sophiatown (kan die bliksems nou besluit wat is die plek se naam want my GPS is even confuckulated). My ex se hart was swart, dis so 50 shades verby n koue hart, die Tief!
Llewellyn
triomfDie bra in Pretoria Noord se kar is vuurwarm
Bennie
pretoria-noordGespot in Rustenburg
Rustenburg se eie Lightning McQueen
Paul
rustenburg-lightning-mcqueenCheck out “THE BIG SHOW”.
Spotted in Belville.
Chris
big-show-1 big-show-2 big-show-3 big-show-4 big-show-5Lekker Prra dag in Pretoria-Wes.
Hendrie
porra-dagGevaarlik!
Bendon
gevaarlikLate entry. Hierdie bad boy is te koop vir R36k. Sit net jou sunnies op.
Wyka
bad boyHier is nog ‘n Africa special zefspotting vanuit Marikana.
G&G Varminting
marikanaBrakpan never stops to amuse…
Reinhardt
brakpanDink @watkykjy sal die nogal like…
Ben
lol


Viewing all articles
Browse latest Browse all 3127