Die beste 47 sekondes van jou Vrydag gebeur nou. Who Killed Captain Alex? ‘n...
Sowat vyf jaar gelede het ons julle bekend gestel aan die beste movie wat nog ooit uit Afrika gekom het – Who Killed Captain Alex?, ‘n nailbiter uit Uganda. Ons is absoluut verheug om nog ‘n uittreksel...
View ArticleSondag. Skêre met Skietgoed.
Maar eers vir so bietjie inspirasie vir Sondag: Everybody now seems to be talking about democracy. I don’t understand this. As I think of it, democracy isn’t like a Sunday suit to be brought out and...
View ArticleZefspotter special – Afrika edition 1.
Hierdie is alles fun en games tot die cops jou aftrek in die reen met jou Jagermeister-asem en jy moet blaas en verduidelik… Moenie bevrees wees nie, vrouens van Pretoria. As jou man met die Toyota...
View ArticleHoekom die fokol so mooi groei in Oudtshoorn…
As jy die naam Oudtshoorn hoor is die eerste image wat in jou kop opflash heel moontlik dié van ‘n oopbek volstruis, jou tweede gedagte iets in die lyn van “Ah, dis mos waar die KKNK elke jaar...
View ArticleKelly Brook – Woensdag se warm bokkie
Kelly Brook is ‘n giftige Britse Bommetjie met befokte bates, bedonderde boude en breek baie beonderaars se harte. Brrrrr! *motorboat haar tiete dat die spoeg so spat* Dis nogal maklik om haar te...
View ArticleThe Drift – Hunted (befokte metal music video)
Hierdie swaarmetaalseuns van Joburg het al stages gedeel met groot international metal bands soos Lamb of God, Protest the Hero, Wolfmother en Affiance om maar net so handjievol op te noem. Die ouens...
View ArticleOns Parklife so bietjie in Mark se Park
Deur AnniBrand Ons het laas Sondagoggend met baie moeite opgestaan (want boks vroeg die oggend, jy weet, en omtrent fokkol slaap) en deurgeskiet Mark’s Park toe vir hierdie jaar se Parklife Festival....
View ArticleSondag. Skêre met Skietgoed.
Maar eers vir so bietjie inspirasie vir Sondag: If God hadn’t rested on Sunday, He would have had time to finish the world. – Gabriel Garcia Marquez
View ArticleLaasweek se zefspotters
Hom gespot in Pta-Noord Alf Hey Griff, Ek manoewer toe mos deur FB vroeër vanaand opsoek na ‘n ding om te troll, toe ek op hierdie pêrel afkom op Kakaranda se wall. Blykbaar kan jy nou selfs vir ‘n...
View ArticleBucks for Brixton – moerse benefit gig met befokte line-up hierdie Saterdag!
Om nou ‘n fokken lang storie kort te maak: Brixton Barnard van Brixtonmoordenroof Orkes moet ‘n operasie ondergaan om ‘n gewas op sy brein te verwyder en ons het besluit om ‘n benefit gig vir hom te...
View ArticleEmily Ratajkowski – Woensdag se warm bokkie
Emily Ratajkowski het blykbaar glad nie ‘n probleem om kaalgat rond te loop of dinge voor die kamera’s te doen nie. Kyk btvoorbeeld na Robin Thicke’s se music virdeo vir “Blurred Lines”. Njammies. Dit...
View ArticleByts Motel – Zombie en die Bokkombende
Maaskaas en Tiaan se take op Bates Motel. Nog ‘n Zombie en die Bokkombende wenner!
View ArticlePriesters, piele, meth en dom rowers. Watkykjy nuus round-up.
Fokken dom bankrower Instagram alles. Yo, yo, yo! Moederfokker! Sit dit geld in die sakkie, ek pratie fokken kakkie, maak daai tassie vol, ek wil fokken rol, check ek neem ‘n fokken video, dan zaber ek...
View ArticleSondag. Skêre met Skietgoed.
Maar eers vir so bietjie inspirasie vir Sondag: I try to not work too many Sundays. At least on Sunday nights, I try to chill out a little bit. I call it Sunday Funday. – Miley Cyrus
View ArticleLaasweek se zefspotters
Ons is so effens laat met die zefspotters vandag. Moes eers so bietjie post-party admin uitsort en sal julle later daarvan vertel. In die meantime, laat daai zef kiekies inrol na...
View Article