Quantcast
Channel: Watkykjy, huh?
Browsing all 3127 articles
Browse latest View live

Die Heuwels Fantasties & Spoegwolf – EGGO

Op Die Heuwels Fantasties se agste ateljee album, ‘Volume’, sien ons hoe hierdie konstante innoverende groep, hulle negentigs invloede in die huidige digitale- stroom- era inspan. ‘Volume’ spog met ‘n...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Carla Gugino – Woensdag se warm bokkie

Hierdie girl was in about fokken alle TV shows gewees wat sedert die 80s saak gemaak het. Check hierdie impressive lys uit: Who’s The Boss, ALF, Falcon Crest, Doogie Howser, The Wonder Years, Quantum...

View Article


Woepies Wurm episode 10 – Winter

Ons het nou al vir julle al die Pinocchio episodes gegee, ‘n hele spul Trompie episodes ‘n hele seisoen van van Haasdas se Nuuskas. Toe bedien ons julle met die heilige sakrakement van ou wollerige ou...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Watkykjy se F1 voorspellings vir die 2022 seisoen!

Verlede jaar se F1 wêreldkampioen, Max Verstappen trek hierdie jaar ‘n nommer 1 truitjie aan en hang die nommer 33 vir eers in die kas. Al die Formule 1 renjaers vir 2022 het hulle nuwe karre lekker...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dis langnaweek, kom ons fokken duik!

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dis naweek, kom ons fokken duik!

View Article

Hippotraktor – God Is In the Slumber (drum playthrough video)

Hierdie is ‘n befokte lekker track en as jy ‘n drummer is en iets anders soek om saam mee te drum, gee hierdie ‘n spin. Dis nogal tegnies met faktap mal off-beats timing hier en daar. Fok, en wat ‘n...

View Article

Significant Other – kragtige kortes

In hierdie suspense kortfilm sukkel ‘n couple om oog tot oog te sien wanneer ’n geheimsinnige rooi bol in hul nuwe huis verskyn. Ons het dit alles gesien wanneer dit kom by horror-kortfilms – killer...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Anne Hathaway – Woensdag se warm bokkie

Anne Hathaway het haar deurbraak gemaak met Disney se The Princess Diaries terug in 2001 en het sedertdien net vorentoe gekyk. Teen 2015 was sy een van die hoogs betaalde aktrises ter wêreld en haar...

View Article


Postman Pat and the Troublesome Train

Ons het nou al vir julle al die Pinocchio episodes gegee, ‘n hele spul Trompie episodes ‘n hele seisoen van van Haasdas se Nuuskas. Toe bedien ons julle met die heilige sakrakement van ou wollerige ou...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bahrain was insane! Hier is Watkykjy se F1 predictions vir Saudi Arabia...

Die heel eerste F1 race van 2022 in Bahrain was die grootste onvoorspelbare fokop van die afgelope paar jare en dit was fantasties! Ek het jou verlede week my voorspelling gegee vir 2022 en ek skiem ek...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Drie lekker doccies om die naweek te stream!

My naweek gaan meerendeels deur Formula 1 oorheers word. Ek praat nou nie net van die race in Saudi nie, want ek gaan my bes probeer om tyd te maak vir die F1 2020 Xbox game ook. Check, ek het vir...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dis naweek, kom ons fokken duik!

View Article


The Ocean – Devonian: Nascent (Live in Bremen)

The German 6-piece have long been known for their extensive, awe-inspiring album packaging, and their 10th album is no let-down: the Phanerozoic wooden box set included an engraved slate rock plate...

View Article

Love Me, Fear Me – kragtige kortes

‘n Metamorfiese kreatuur creature sal by niks stop om die onsigbare gehoor te beïndruk en hul gevreesde stilte te vermy nie. Love Me, Fear Me is die verhaal van ‘n  karakter wat desperaat smag na die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Maria Ozawa – Woensdag se warm bokkie

Die beelkskone Maria Ozawa is ‘n Japanese model en voormalige pornster. Haar ma is Japanees en haar pa is Frans-Kanadees. Een van haar quotes is: “I had a calender that had all the sexual positions...

View Article

Postman Pat at the Seaside

Ons het nou al vir julle al die Pinocchio episodes gegee, ‘n hele spul Trompie episodes ‘n hele seisoen van van Haasdas se Nuuskas. Toe bedien ons julle met die heilige sakrakement van ou wollerige ou...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Shame, die Xbox gamers gaan trane stort oor die nuwe Halo reeks.

Jy sal altyd daardie crowd kry  wat hulself as puriste ag wanneer dit kom by adaptations van van movies en TV-reekse. Jy ken die drill: dis daardie “die boek was baie beter as die movie” lyntjie wat...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dis naweek, kom ons fokken duik!

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

What happened on the set of Die Antwoord’s feature film, Die Blom van Sokwana?

To familiarize yourself with what seems to be turning into  the Encyclopedia Britannica of Die Antwoord’s self-inflicted path to self-derestriction, get up to speed over here. In an in article in Dazed...

View Article
Browsing all 3127 articles
Browse latest View live