Quantcast
Channel: Watkykjy, huh?
Browsing all 3127 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Saterdag songtuary

Chec bietjie hierdie week se nuwe releases uit, maar voor ons daarby uitkom, wat van eers so bietjie verskriklike kak black metal?     Deel met jou vriende:

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sondag. Skêre met skietgoed.

Deel met jou vriende:

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Laasweek ze zefspotters

Hey Griff Het hierdie by n lodge gekry oppad hazyview toe. Cheers Wynand Jis Grif, Hierdie bra van die Wes-Kaap dink as hy 'n rent-a-mercedes ry kan hy in my parkeerplek staan. En sommer my buurman s'n...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Score tickets na die Cape Tattoo Expo (28 Feb – 2 Maart)

Chopper gaan bietjie vir ons uitcheck wat die jaar by die Cape Tattoo Expo gebeur en moontlik homself so bietjie verder laat ink ook (jy kan die Vereeniging uit niemand uithaal nie) Ons het ook twee...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

“I’d be pretty cool with getting on the boat. I am not too sure I’ll be...

Killswitch Engage is on their way to tour RAMfest in South Africa for the first time. Justin Foley, their drummer for the past 13 years phoned us up for a little conversation… griff: A lot of your...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Donovan Borne – Greatest Hits, Vol. 2 (album review)

'n Creepy melodie op 'n ukulele, gevolg deur 'n primitiewe dromslag op 'n cajon drom (uitgespreek 'kagon') lui 'Welcome Home' in, die eerste tune op Donovan Borne se debuut solo album. Dis vreemd,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nitro Circus was befok verby!

Nitro Circus in Joburg was fokken insane gewees! Amper te veel aksie vir die brein om te verstaan of in te neem. Die ouens het ook net voor die show heel verblydend aangekondig dat die crowd by FNB die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bizarre Bedonderde Donderdae – Alles op een plek

Ons staan tans op 'n lekker nommer vir die Donderdagvideos: 69. Eet-piel-eet-poes. Dis altesaam 2 ure en 6 minute lank. Daar is obviously nie vandag tyd om enetjie uit te kak nie, so ons het dit goed...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die Lions is dik deur die kak!

Fok alleen weet wat gaan daar op Ellis Park aan. Dit is asof hulle een of ander gummy bear juice loop suip het in hul extended off season. Fokkers. Ek sou byvoorbeeld die hele span laat drug test. Die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

RAM FKN JAM Vol. 18 – Born To Raise Hell

Vrydag 28 Februarie, 9 tot laaaaat SGT. Pepper, 194 Langstraat, Kaapstad R30   Listen up here, I'll make it quite clear I'm gonna put some boogie in your ear Shake and bop, don't you stop Dance like a...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dis naweek, kom ons fokken duik!

Deel met jou vriende:

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sondag. Skêre met skietgoed.

Deel met jou vriende:

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Laasweek se zefspotters

Kom ons kry net gou eers die fokken Oscar's selfie uit die pad uit waaroor almal so aapkak gaan. Hierdie outjie is die original Lekker dik drukvlerk Johan Iemand moet seker hulle log file gaan delete....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

7 Nuus headlines wat fokol met Oscar Pistorius te doen het

Deel met jou vriende:

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Tjappies, chicks en slap tjips: Die 2014 Cape Tattoo Expo

Geduld en moed. Dit staan gegraveer op die muur van Cape Town City Hall, waar die Cape Tattoo Expo gehou is laas naweek. Heel fitting dink ek so by myself terwyl ek met die grandiose trappe opstap in...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Jack Parow – Nag van die Lang Pette (album review)

Nag van die Lang Pette is beslis die beste Jack Parow album tot dusver, en ook sy derde (wat pas vrygestel is). En dit dan nogal 'n dubbel album, waarvan een kant acoustic is. Ek fokken sê jou. Awê bra...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Jy kan Vegas nie breek nie – Deel II

Ons kom uiteindelik by die laaste aflewering van die USA roadtrip wat ons amper 'n maand lank deur die Suide van Amerika gevat het al langs Route66 af. As jy die res van die stories soek sal jy dit...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dis naweek, kom ons fokken duik!

Ons fokof vandag vroeër, want dis RAMfest en ons moet gelyktydig in Bronkies en die Kaap wees. *skeur space time cotinuum so met dik biceps* Deel met jou vriende:

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sondag. Skêre met skietgoed.

Deel met jou vriende:

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Laasweek se zefspotters

net n Hond het n "boss" Craig Selfs die amerikaners dra hulle ballas op die agter bumper. Fred Eskom se nuwe kookboek Malan 1ste foto : Lekker common in Kuilsrivier hulle hoef nie eers reg te spel nie....

View Article
Browsing all 3127 articles
Browse latest View live