Quantcast
Channel: Watkykjy, huh?
Browsing all 3127 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die hel van Helsinki

Deur Dratie de Weerdt Wie sit die HEL terug in Helsinki? Wel, twee slick rappers van Johannesburg en die een fokker is nie eers meer met ons nie. Huyser Burger (van Battery9) is al meer as twee jaar...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Eers swaai ons appels, daarna klap ons velle…

Hulle tune daar is 'n fyn lyn tussen pyn en plesier. En jy bel "hulle" nie virrefok weer of nooi "hulle" na jou huis toe nie, want geen man wil gebyt word op sy wors nie, onder geen fokken...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Malaysian flight MH370 (terwyl almal Oscar befok is)

Is dit 'n hoax of is hierdie for realzies? As dit nie 'n hoax is nie, is dit die meeste info wat sover uit die woodworks uitgekom het vir Malaysian Flight MH370. Wat skiem julle? Deel met jou vriende:

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dis donners grof in die stof: RAMfest 2014 innie Kaap

RAMfest 2014 was fokken rof en ek praat nie onnodig groot hier nie. Kyk die ram is mos maar 'n duiwelsdier en oor die algemeen fokken bedonnerd soos min. Maar vir twee dae het ons daai mal swart ram...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dis naweek, kom ons fokken duik!

Jissis, gelukkig reën dit nou al vir  meer as twee weke lank, huh? Klim om jou desk en fokken roei huistoe. Dis naweek, ou pellie! Deel met jou vriende:

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sondag. Skêre met skietgoed.

Deel met jou vriende:

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Helen Zille roer so paar sake aan…

In die jongste aflewering van Kokkedoos besoek Helen Zille 'n welaf buurt en maak haar gunsteling-dis. Nee, nie gekookte water nie. Sy het al self erken dat sy water brand. Haar gunsteling-dis is faux...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Laasweek se zefspotters

In Duitsland in 'n kakhuis gesien Theo Kak nommerplate Jaco Hi Griff Ek het die twee zeffers gevang in port elizabeth… Weet nie waar daai escort gan "offroad" nie En die wit jetta is die zefste sover…...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Jack Parow – gig en Watkykjy interview by Atterbury Theatre

So week of wat voor Jack Parow se gig by die Atterbury Theatre het ek heimlik gewens die plek brand af. Check, ek moes 'n show saam met die siblings gaan kyk om die krimpie se jaarsdag te vier en die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ramfest 2014: Metal, modder, marabse en monstergees!

Ons het glad nie verwag dat Watkykjy-Suid hulle Ramfest report sou uitrkry voor Watkykjy HQ nie. In die Kaap is dinge heelwat stadiger as hierbo, maar ons haal ons hoed af vir Chopper en sy bende....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Watkykjy nuus round-up: Aardbewings, piele en messe

Aardbewing reaksie "Aardbewing!" Het een van ons tjommies in die overseas op Facebroek gepost 'n paar sekondes nadat 'n 4.4 outjie Los Angeles getref het. En dis about hoe lank dit gehou het ook – 'n...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Watkykjy interview Killswitch Engage by RAMfest

Die sound was poeskak maar die interview was kiefpiele Deel met jou vriende:

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wiekie. Van Valhalla.

Onthou julle nog toe die band Volkspeler verlede jaar Oppikoppi op horings geneem het met ’n stripper in ’n Voortrekkerrok? Met ’n hondehalsband en ketting? Op Vrouedag? Nee, jirre. Terwyl hoofsanger...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dis langnaweek, kom ons fokken duik!

Deel met jou vriende:

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Lekker kak SA TV ads uit die 80s

Ford Sierra XR6 You've been waiting for it. Three litres of five-speed power. Man and machine in perfect harmony. This is Sierra XR6. Have you driven a Ford lately? Lekker man! Want almal want in 1984...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hardcore SuperBru pics hierdie naweek. Pyn.

Ek nip so bietjie oor die naweek se Super Rappie. Die rede hiervoor is dat ek voor die kak begin spat het ‘n bet met Follow the Bounce gemaak het. Ek was heel braafbek toe ek die bra getune het ek sal...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Christopher Walken? Christopher dancin’!

Hier's 'n tune om jou in mood te kry vir van wat nog oor is van die langnaweek. Klim van daai sewende rugwerwel af en skud so bietjie hol, jou kokkelol! Deel met jou vriende:

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sondag. Skêre met skietgoed.

Deel met jou vriende:

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Laasweek se zefspotters

'n Klein spelfoutjie kan nogal 'n groot verskil maak….. Wendy Het hierdie lorrie gesien in Nelspruit! Bofladen oor en uit! Johan Dude in Bloemfontein met Kersfees klokke Tjaart Met n kak gemoed en n...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nooit, ou! Dave Brockie AKA Oderus Urungus van Gwar dood op 50.

Ons tjommie, Randy van Lamb Of God tune: "Got a very sad call tonight from my buddy Chris Bopst, who was one of the original members of GWAR- my friend Dave Brockie, AKA Oderus Urungus, the singer of...

View Article
Browsing all 3127 articles
Browse latest View live