Bizarre Bedonderde Donderdae- Durban
Aaah, Durban! Die ideale bestemming vir die Wes-Rand kokkelol om sy Crocs af te skop en net bietjie weg te kom van die gejaag na 'n bankbalans wat uiteindelik op zero staan of net bietjie, al is dit...
View ArticleSlayer gaan kerk toe
Dagse Grif! Eerstens, dankie vir julle piele website wat my entertain hier in Duitsland. Tweedens, aangesien Slayer covers op ukelele´s en banjos nou die rondte doen is dit maybe die moeite wert om die...
View ArticleSaterdag songtuary: Arcade Fire – We exist
Ons kyk weer na so paar new releases van die afgelope twee maande of so en feature Arcade Fire se nuwe video, We Exist. wat so twee weke terug release is. Lekker bierbrille vibes. Gaan kyk gou of daai...
View ArticleSaterdag shorts – Johnny Express deur James Woo
Ons het besluit om 'n nuwe deurtjie in Watkykjy se huis oop te maak oor naweke. Net omdat dit naweek is, beteken dit nie mense gaan nie steeds rondfok op die interwebs nie. Ons noem hierdie nuwe...
View ArticleSo stukkie aaklig vir Maandag – IceJJFish
ICeJJFish sing fokken aaklig, alhoewel hy in een van sy videos reken dat hy 'n man van 100 stemme is. Die ou lyk soos 'n nuwe generation weergawe van Urkel. Ek skat dis wat gebeur as jy uitdrop by...
View ArticleG-Willy’s exSTRABaganja
By G-Willy Let me make it quite clear that when Griff asked me to write a review on the STRAB fest, I was not only excited by the prospect of forcing my opinion on innocent people, but also made it...
View ArticleKak cabbies – Die Triumph TR6
Die Britte, alhoewel hulle oor die algemeen stokke in hulle holle het, is glad nie sleg met karbou nie. Kyk byvoorbeeld na die oorspronklike Mini uit die 60's uit. Dik suksesvol. Huge. In fact so goed...
View ArticleIrina Shayk – Woensdag se warm bokkie
Tit-bits: Hierdie is nou 'n coal miner se dogter wat jy oor jou skoot wil trek vir 'n smerige broekdans. Sy is ook die eerste Russiese bokkie wat Sports Illustrated se cover gemaak het (in 2011). Sy...
View ArticleBizarre Bedonderde Donderdae. Mr Big – Be With You (shred)
Ons het bietjie by Mr Big gaan kuier. Hulle was laas big gewees in die 90s maar ons het hulle oorreed om die kitare en die tambourine af te stof en Be With You nog eenkeer te sing. Eric Martin het...
View ArticleSaterdag short – Everything is a Remix (Kirby Furgeson)
Vandag se short film is eintlik vier videos van so 9 tot 15 minute lank elk. Ons plaas al vier omdat dit deel uitmaak van 'n befokte reeks waaraan Kirby Furgeson gewerk het vir net so oor die twee...
View ArticleLaasweek se zefspotters
Ons was die afgelope in Kriel gewees by die Swartgoudfees en sal volgende week al daai zef kak met julle deel. Op 'n ander punt – julle het dit maybe nie agtergekom nie, maar ons het 'n nuwe section op...
View ArticleDie Amazing Spiderman – fliekresensie
Deur Juan Boy de Kok Wat het gebeur in Hollywood? Een van my eerste herhinneringe as kind was Spiderman in the drive in. Sonder CGI. Dit was AMAZING. Dit wat ek die naweek gekyk was ‘n onsekere...
View ArticleWhat the fuck is wrong with you Dutchmen?
By Mister Shaun Ah, the mighty Dutchman, profoundly expressing his rock-spider mentality to all who will listen and often to those who won't. And luister boet, you will fokken listen to him or he will...
View ArticleEmanuela De Paula – Woensdag se warm bokkie
Tit-bits Die World Cup begin môre in Brazil, so hoekom nie 'n Brazillian goose in die mix gooi nie? Paula was in 2009 die elfde hoogs betaalde supermodel en het so $2.5 se skille gehaak. Dit klink...
View ArticleClockwork Orania
Enetjie vir al julle Steve Hofmeyr fans. Geniet hom! Deel met jou vriende:
View Article