Quantcast
Channel: Watkykjy, huh?
Browsing all 3127 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Absolute fokken aaklige horrie-bale uber kak musiek

Jissis, jy fokken weet… Deel met jou vriende:

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

The Slashdogs se album launch in Newtown

Deur Big H Ons was vir die aand na die hart van Johannesburg toe om die launch van The Slashdogs se nuwe album in Town Hall in Newtown te gaan check. Auriel van Zyl van ArcAngel Music het 'n befokte...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ridiculous eTolls bill en die Sanral call center

Whackhead Simpson bel die eTolls call center om bietjie te gesels oor 'n fokken huge bill wat een van die luisteraars gekry het – oor die R400k. Hy redeneer so bietjie met die man aan die ander kant...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dis naweek, kom ons fokken duik!

Sorry maats, maar daai langnaweek kite moes een of ander tyd afkom aarde toe. Dit was lekker maar nou's dit klaar. Daar is weer enetjie volgende maand. Youth day, wanneer die regering R100mil blaas op...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sondag. Skêre met skietgoed.

Deel met jou vriende:

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Laasweek se zefspotters

Gespot in Amanzimtoti Jannie Hi Griffin, Vanoggend in PTA besluit hierdie kontkop hy voel vere vir traffic. Ry in die verkeerde baan verby almal en druk voor in.My fok, dink hy ons staan maar net soos...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

William Welfare – Elephant Man (music video)

Ons het julle verlede week vertel van William Welfare se debuutalbum, Shunt en die tacky b-grade space video wat hulle aanmekaargesit het vir die nuwe single, Elephant Man. Hier is hy nou. Deel met jou...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Protected: Tiete by ‘n metal concert

Hierdie post op Watkykjy word deur ‘n password beskerm sodat jy nie overwags by die werk met tiete betrap word nie. As jy hard soek, sal jy die password vind. Use the wors, Luke, use the wors… :...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Asking Alexandria –‘n Kief metal aand uit in Joburg

Asking Alexandria is 'n relatiewe nuwe metal band op die scene wat in 2008 in Dubai van alle plekke begin het en hulleself tans in die UK bevind. Hulle het nogtans 'n moerse following in Suid-Afrika as...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

“South Africa is like Australia with a slightly different accent”– Watkykjy...

Ons het bietjie gesit en kak praat met Ben Bruce van Asking Alexandria voor die ouens op stage gegaan het en Joburg se gesigte afgesmelt het by Nasrec se expo halls. Die laitie is heel rustig en op sy...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Slayer se War Ensemble op ‘n fokken ukulele. Dis kakmal!

Het jy 'n bokskitaar? Het jy 'n uke? Jy het geen pedals of amps nodig om heeltemal aapkap te gaan nie. Nog beter, jy het geen verskonings nodig nie. Check hierdie bra uit… Deel met jou vriende:

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Interzef – Die EFF het geland.

Deel met jou vriende:

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Idees Vol Vrees – Episode 1

Kobus Galloway, die bra agter Idees Vol Vrees het met 'n videoreeks begin op YouTube. Sy eerste gas is Willim Welsyn. Deel met jou vriende:

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Road to RAMfest – Conduit

Vroeër hierdie jaar het die Cape Town Chapter van Watkykjy gaan rock en fok en roll by RAMfest. Kliphard. Lees presies hoe hard in die Kaapse round-up. Wat ons nie vir julle getune het nie, was dat ons...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dis naweek, kom ons fokken duik!

Sorry,  dis effens vroeg vandag wat ons so staan en duik, maar 'n man wil bietjie movies toe gaan, half dag vat, fles vat en leeglê virre change… Geniet ook sommer die simpel fokken 15 sekonde video...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Saterdag Songtuary – Supergeil

Ons het bietjie lanklaas deur die nuwe releases gaan rondkrap om te kyk wat daarbuite is, so vandag het ons 'n playlist van so twintig tunes bymekaargesit vandie afgelope twee maande of so. Dis bietjie...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sondag. Skêre met skietgoed.

Deel met jou vriende:

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Laasweek se zefspotters

Lekker boudvleis en slaai Hierdie lae polotjie gespot by Bellville se hokkievelde Chris Saturday star maak nie fokken uit van meervoude of possession nie. Nes jy dog dinge keer terug na normaal in...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Fliekresensies. 300: Rise of an Empire en Captain America: Winter Soldier

Deur Juan Boy de Kok 300: Rise of an Empire In Vergelyking met die vorige 300 aflewering, is dit nogal soos die Springbokke na Jake White. ‘n Anti-klimaks. Ja, daar is weer goeie fight scenes, maar...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Interzef – Crocs

Deel met jou vriende:

View Article
Browsing all 3127 articles
Browse latest View live