Quantcast
Channel: Watkykjy, huh?
Browsing all 3127 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Retrofest 4 het gekook!

Deur Big H. Ons was so twee naweke terug by Nirox Park, een van ons gunsteling venues in Gauteng, om die vierde Retrofest wat daar gehou was uit te check. As jy nog nie by Nirox Park was nie moet jy ‘n...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Punk in Plakkies. ‘n Reminder.

Net ‘n reminder vir die show wat julle vanaand by Asbos Teater kan kyk en volgende week by die Centurion Teater. Click oppie pic vir details…

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gerald Clark en… uhm… wat? Annelie van Rooyen!?

Gerald Clark – Afroboer and the Golden Goose Toe ek ‘n laaitie was kon jy altyd iewers ‘n Scope tydskrif score. Daar was orals ‘n legio ou editions, in gevlekte stowwerige bokse, in iemand se garage of...

View Article

Bizarre Bedonderde Donderdae – Die Operasie

Ja wat, dit het ons meer as ‘n fokken jaar geneem om weer een van ons simpel overdubbed videos uit te kak. Welkom terug, Bizarre Bedonderde Donderdae. Ons weet jy was gemis. Mag die vingers nie weer in...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dis naweek, kom ons fokken duik!

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sondag. Skêre met Skietgoed.

Maar eers vir so bietjie inspirasie vir Sondag: Religion has actually convinced people that there’s an invisible man — living in the sky — who watches everything you do, every minute of every day. And...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Laasweek se zefspotters

Jirre watse kru taal gebruik news24. JC As jy die aircon aansit, sal jy nie veras nie. Bra Grobbies Hey Kia Motors, this is what your Nigel ad should have looked like Bra Grobies Hierdie man van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

That Other Monday Show – JZ’s Jet Plane.

Raak jy steeds befok wanneer jy ons president se naam hoor? Maak die nuus wat jy elke week moet lees jou heeltemal befok? Ons ook. So ons het die naweek besluit om so bietjie van ‘n local nuus show te...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

AfroBoer – kan jy uppity spel?

Any publicity is good publicity. Daai kak vlieg nie altyd nie. Vat nou maar byvoorbeeld die geval van AfroBoer, ‘n restaurantjie in die ooste van Pretoria wat koekies en broodjies bak. Check, die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sarah Hyland – Woensdag se warm bokkie

Modern Family is een van die beter sitcoms tans op TV. Dit trek nou al by season 7 wat so maand of wat terug begin het en Sarah Hyland tesame met Sophia Vergara (hulle lyk nogal asof hulle family kan...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Keith Richards, Valiant Swart en fok… nevermind

Keith Richards – Cross-eyed heart There’s really only one song in the whole wide world, and probably Adam and Eve hummed it to each other, and everything else is a variation on it in one form or...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dis naweek, kom ons fokken duik!

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sondag. Skêre met Skietgoed.

Maar eers vir so bietjie inspirasie vir Sondag: I still say a church steeple with a lightning rod on top shows a lack of confidence – Doug McLeod

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Laasweek se zefspotters.

“Thank God I am a blackman” Lizette So bietjie zef raakgeloop Jannie Check hierdie vaak vis. Wys jou. Grobbies Wezzz Rand Porsche GTI Evan Ou SHORTI laat daai Conquest groot lyk, want sy kop steek...

View Article

Lekker fokken droogte in Suid-Afrika, huh?

Suid-Afrika het lekker drogies en ons check bietjie wat aangaan met die government se kak daaromtrent in ons tweede episode van That Other Monday show. Gaan subscribe gerus om die channel se updates te...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Het jou, katvis! ‘n Moerse fokken sad online dating scam storie.

Griff, Ek wil vir jou ‘n storie vertel. My storie. Dis fokken sad en embarrssing, I know maar die mense moet weet. As jy besluit om die storie te publish vertrou ek jy sal my naam anoniem hou. Fokweet...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wat klink beter as Die Antwoord se Fatty Boom Boom? ‘n Metal cover daarvan.

Moerse thanks aan Heindrich wat op hierdie kak afgekom het en vir ons aangestuur het. ‘n Metal cover van Die Antwoord se Fatty Boom Boom. Alliepad uit Norway uit deur ‘n bra genaamd Leo en dit klink...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Welsyn se soutpiel album nou beskikbaar op vinyl

Willim Welsyn is vir some rede deesdae meer bekend vir sy ‘WAT’ podcasts waar hy sulke ou ooms, hipsters en hippies in sy garage interview. Waddefok?! Of is dit WAT de Fok? Either way word die iTunes...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

De Wallen – 2.0 (album review)

De Wallen. Die naam van die rooiligstraat in Amsterdam maar ook ’n rowwe rock band uit die Kaap. Vir ’n wyle al volg ek die manne wat al ’n paar stages aan die brand gejol het hier in die Kaap....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

A Clockwork Zombie

Hierdie sal ‘n moerse lekker Afrikaanse version van A Clockwork Orange maak…

View Article
Browsing all 3127 articles
Browse latest View live