Alana Blanchard – Woensdag se warm bokkie
Hierdie Amerikaanse bokkie maak uit van branderplankry en is ook ‘n model vir Rip Curl se swempakkies. Sy design ook self so paar swemkleertjies en wet suits vir Rip Curl. Sy is ook tjommies met pro...
View ArticleDaar is fokol op TV, maar Netflix is in SA!
Ons is een van 130 lande wat gisteraand die cut gemaak het om uiteidelik saam met die groot kinders bal te skop. Fok ja! Netflix is finally “legally” in Suid-Afrika. Met “legally” bedoel ons dat jy dit...
View ArticleDie Naaimasjiene en die Voëlvry brasse het ‘n oplossing vir SA.
Welkom terug by Rolbees reviews Marabse! Julle is seker almal nou platsak, spekvet en lewerloos. 2016? Goeie fok, dit voel bietjie soos sci-fi. Die-jaar-tweeduisend-en-sestien. Kom ons time travel...
View ArticleLaasweek se zefspotters
Ons sit al julle submission wat deur die week ingekom het op ys vir volgende week, aangesien een Watkykertjie heel bedrywig geraak het en vir ons ‘n moerse collection ingestuur het vir hierdie week....
View ArticleElf vragies vir Retro Dizzy, die marabse van Hermanus
Reto Dizzy is ‘n band wat oorspronklik in Hermanus onstaan het en toe Kaap toe getrek het. Amper soos ‘n Amerikaanse tiener van Utah wat die stad se groot liggies in Hollywood gaan soek. Hulle maak ‘n...
View ArticleDavid Bowie was ‘n mal space kadet genius gewees
Na minder as 24 uur is jy possibly alreeds gatvol om al die David Bowie posts op die interwebs en in jou social timelines te sien. Om die waarheid te sê is ekself glad nie ‘n fan nie, maar dis human...
View ArticleAshley Sky – Woensdag se warm bokkie
Ons weet nie regtig veel van Ashley Sky af nie, behalwe dat sy ‘n Native American slash Brazillian bokkie van Miami is. Sy het darem al in ‘n paar modelling campaigns verskyn ook. Sy is ook blykbaar ‘n...
View Article‘n Beginnersgids vir hipsters om ‘n Megadeth polivinielchloriedplaat te luister.
Stap 1 Breek die plaat se maagdelikheid stadig en egalig met jou wysvinger. Jy kan enige ander vinger gebruik as jy wil. Vier vingers is miskien te veel en mag dalk die opening te wyd ooprek. Moenie...
View ArticleDis naweek, kom ons fokken duik!
Hos, my blare. Dis tyd om die naweek by die horings te pak. Dit was ‘n moerse weird week gewees, maar wat nogal uitgestaan het Woensdag, was die feit dat die grootste lottery in geskiedenis (amper...
View ArticleLaasweek se zefspotters
Hi, Ek het die een gesien by Makro in Wonderboom. Was nogal ‘n ou toppie wat die een bestuur. Groete, Leon Dink die service station is gehack JX Hierdie oukie gesien in Swakopmund. Die laaitie het...
View Article2016 Public Holidays in SA. Gebruik ons kalender om jou leave te beplan!
Baie geluk as jy gister die kakste Maandag (volgens statistieke) van 2016 oorleef het. Ongelukkig lyk dit of 2016 nie die jaar van die groot vakansie gaan wees nie, maats. Die Rand se broek is tot op...
View ArticleBar Paly – Woensdag se warm bokkie
Bar Paly is ‘n Russies-gebore bokkie wat in Israel groot geword het. Hierdie 30-jarige bombshell is eintlik ‘n model maar het in so paar TV reeks soos How I Met Your Mother en NCIS gespeel. Sy was ook...
View ArticleHoe om Afrikaanse popmusiek se videos fair en square te judge.
Ek het vir myself ‘n challenge gestel voor ek play gedruk het vir hierdie video om te kyk hoe predictably kak Afrikaanse popmusiek se videos regtig kan wees. Ek het so paar vrae opgestel om te antwoord...
View ArticleEllie Goulding – rags to riches en ‘n big break
Ek vind dit altyd moeilik om ‘n full on pop record te review. Maar ek moet seker meer van hulle onder die oor plaas, aangesien al die rockers besig is om op ‘n string die planeet te verlaat. Fok jou,...
View ArticleMegadeth release hul 15de studio album, Dystopia!
Thrash metal genre moegoes en pioniers, Megadeth skop 2016 sommer hard af met die release van hulle vyftiende studio album, Dystopia en hy more release (Vrydag, 22 Januarie)! Onder leiding van die band...
View Article