Quantcast
Channel: Watkykjy, huh?
Browsing all 3127 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dis naweek, kom ons fokken rol!

Dis weer tyd om te wen! Die flavour wat die meeste votes in die comments kry voor Sondagaand, word na een van julle gestuur wat vir die flavour van die week ge-vote het. Sien ons fancy flavour chart...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sondag. Skêre met Skietgoed.

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Geldjie, asseblief…

Deur Veronica Ons is almal al so bietjie moeg vir gee. Elkeen met ‘n hand hou hoedjie uit. “Geldjie, asseblief, dan kyk ek mooi na jou kar, mevrou.” “Geldjie asseblief vir my buurvrou se niggie se...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vanessa Hudgens – Woensdag se warm bokkie

Vanessa Hudgens se heritage sluit: Filipina, Chinese, Spanish, Irish en American Indian. Dis ‘n heavy groot pot om al daai goeters saam te kook, maar dit het lekker uitgekom. Jy weet goed wie sy is,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die Springbok Nude Girls se documentary is uiteindelik online!

Die Springbok Nude Girls het die Suid-Afrikaanse rock scene in 1994 vir ewig verander. Arno Carstens, Francois Kruger, Theo Crous, Arno Blumer en Adriaan Brand het eiehandig ‘n ongeëwenaarde genre...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Mieliepop betower en belemmer

woorde, fotos deur Katvrou “Lovey, ek mis hierdie fees vir niks. Beste is, niemand in Joburg weet daarvan nie.” Jenny Bass lek haar lemmetjie-en-gemmer-yslollie en grinnik. Sy is 66 jaar oud en speel...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sondag. Skêre met Skietgoed.

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vat Vyf! Week 13 van 2017 – SA is in vet kak

Die hele Suid-Afrika het Vrydag aan die suip gegaan tot ongeveer 9:30 vanoggend, so hier is verlede week se nuus, effens laat met ‘n kopseer. 1) Weet jy wat is Jacob Zuma se gunsteling milkshake? Die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nicole Neal – Woensdag se warm bokkie

Nicole Neal is 24 jaar oud en blykbaar ‘n Britse fine arts student. Dis moerse weird – in die enigste foto van agter wat ons hier post lyk haar boude moerse sqaure. Gaan krap gerus self verder rond op...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ontmoet Friends With Leaves!

Ek het nog nooit vroulike Indie Alternative artists of bands as ‘n genre op hulle eie beskou nie. Dit sou nogal seksisties wees, maar ek is seker daar is nog steeds ‘n sekere influence waarde tussen...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

PK van die maand. Maart 2017. Jacob Gedleyihlekisa fokken Zuma

PK. Afkorting vir perdekrag. Of poskantoor. Maar hier by Watkykjy, verkies ons die Poesklap-weergawe. En elke maand gaan ons een lekker stywe PK uitdeel aan iemand wat uit sy of haar pad gegaan het om...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vat vyf! Week 14 van 2017 – Suid-Afrika se junk hang by sy onderbroek uit

1) Suid-Afrika het hierdie week sy Facebook-status na ROMMEL verander. Dis lank reeds verwag, maar Zoom-zoom se onverskillige kabinetskommeling laas week was blykbaar die laaste strooi. Wat beteken dit...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Forgive Them For They Know Not What They Do – Fokofpolisiekar se doccie nou...

Dit was presies 14 jaar gelede, April 2003, toe Fokofpolisiekar besluit het om ‘n band te wees. Ek het aanvanklik geskiem “hoekom de fok sal ‘n Suid-Afrikaanse band nou probeer om die Afrikaanse...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dis naweek, kom ons fokken duik!

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sondag. Skêre met Skietgoed.

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Laasweek se zefspotters

Comes standard with magnifying glass and two inch penis. John Gebruik hom soos die uwe dit goed sien. Billy Zefspotting South Carolina Corné Griffin, Nederland: klein land, klein karre, maar check...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dear Boodle, go fuck yourself!

By Marc I don’t swear much nowadays, so it’s welcome, refreshing and comic to me to employ a bit of profanity here as, also, it is so utterly appropriate. I think so. You can decide for yourself. I got...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Helen Flanagan – Woensdag se warm bokkie

Jy sal vergewe word as jy nie weet wie Helen Flanagan is nie. Tensy jy ‘n fan is van die langste running Britse soapie op aarde, Coronation Street. In daardie geval het jy probably ook nie tjommies...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vat Vyf! Week 15 van 2017- United Airlines se hol, Spar se slang en Zuma se poes

1) Daar’s twee goed waarvan Jacob Zuma bitterfokkol weet. (Ok, daar is getalle-wat-hy-nie-kan-uitspreek-nie meer, maar ons sal die hele maand besig wees as ons op almal moet fokus, so ons kies twee vir...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dis langnaweek! Kom ons fokken duik!

View Article
Browsing all 3127 articles
Browse latest View live