Quantcast
Channel: Watkykjy, huh?
Browsing all 3127 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sondag. Skêre met Skietgoed.

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

This is your one opportunity in the next couple of years – Wat Kyk Jy?...

Tesseract, the progressive metal band from England, will be playing two gigs in South Africa at the end of April – Cape Town on Friday the 28th of April at Mercury Live and on Saturday the 29th of...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Witchfest 2017 – SA se metal scene word gesond gehou met ‘n Devildriver...

Ek was nou al by ‘n hele paar Witchdoctor Production shows maar hierdie was die eerste Witchfest wat ek bygewoon het. Ek het nog nie eens Big H se fotos gecheck nie maar ons het albei geweet na Vrydag...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Jude Law kan nogal ‘n pous wees as hy die dag lus is…

Jude Law se gesig pla my vreeslik vandat ek geweet het wie Jude Law is en ek weet nie hoekom dit my pla nie. Dis nie asof hy ‘n moer-my-gesig het nie. Hy het nie, right? Dalk eerder die tipe gesig van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dis naweek, kom ons fokken bounce!

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vat vyf! Week 16 van 2017 – Hlaudi Motsoenobody, Huffinngton Poop en Brian...

1) Jy weet as jy lekker sit en gesels en beide jy en die ander persoon tel ‘n reukie op wat defnislis ‘n teken is dat iemand in kak getrap het en jy prewel saggies ‘n gebedjie dat dit nie jy is nie,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sondag. Skêre met Skietgoed.

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Paasweek se zefspotters

Zef spotted Lyle Hey Griffin Eerste keer wat daar ‘n bakkie met ‘n F1 drukvlerk en 4 Xhausts feature op Zefspotters? MADMAX1 het kom kuier in Amanzimtoti en as ek kon sou ek ‘n soundclip ook gestuur...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ongeveer ‘n jaar later loop Albert Frost se album nog sterk. Ons klap ‘n...

Ons het dit goed gedink om presies ‘n jaar sedert Albert Frost se release van sy album, The Wake Up in te check om te sien wat gebeur het en hoe dinge verwikkel en verander het. Dis amper soos om ‘n...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vat Vyf! Week 17 van 2017 – Fokol Mbalula, Nkandla en Elton John skiet katte

1) Die Minister van Polisie is klaar dik vir sy nuwe portefeulje. Dik vir dik polisielede. Dis nou ou Fokkol Mbalula wat nie juis self ‘n kampvegter vir anoreksie is nie. Hy het sy prioriteitslysie...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dis langnaweek! Kom ons fokken duik!

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sondag. Skêre met Skietgoed.

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

KZN se befokte Suidkus vibes

Ons is tans (daar bestaan nie so woord soos huidiglik nie, jou fokken pielneus) op slow-go langs Natal se Suidkus vir ‘n bietjie van ‘n break, want ons het ons eie raad gevolg met die Watkykjy public...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Rachel Bilson – Woensdag se warm bokkie

Hierdie oulike goose in te siene in Nasville en so paar episodes van How I Met Your Mother. Ons het nie regtig baie tyd om julle meer van hierdie mooi meisie te vertel nie, want die Wimpy Double Up...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

International prog metal band, TesseracT hit South Africa with unmatched...

(words by Craig Borril – guitarist for local metal band, Raptorbaby) (images by Henry Engelbecht) TesseracT Live at Mercury Live, Cape Town With Verona Walls as Support. The highly anticipated event of...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vat vyf! Week 18 van 2017 – Zuma word ge-boo en die yoof league kak in hulle...

1) Wat is die langste wat jy al op die troon gesit het? ‘n Kleinnefie van my was een keer vir twee dae verlam in sy een been na hy vergeet het hy sit op die troon terwyl hy deur die Scope geblaai het....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

PK van die maand: April 2017 – Jacob fokken Zuma

PK. Afkorting vir perdekrag. Of poskantoor. Maar hier by Watkykjy, verkies ons die Poesklap-weergawe. En elke maand gaan ons een lekker stywe PK uitdeel aan iemand wat uit sy of haar pad gegaan het om...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dis naweek, kom ons fokken duik!

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sondag. Skêre met Skietgoed.

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Candice Swanepoel – Woensdag se warm bokkie

Candice is ‘n local bokkie wat in die laat 80s in Mooirivier gebore is – daai plek waar jy altyd aftrek om Wimpy te vreet op pad Margate toe. Op 15-jarige ouderdom is sy deur ‘n model scout raakgesien...

View Article
Browsing all 3127 articles
Browse latest View live