Quantcast
Channel: Watkykjy, huh?
Viewing all articles
Browse latest Browse all 3127

Dis naweek, kom ons fokken duik!

$
0
0

Dis so 'n mooi dag vandag. Kom ons maak dit gou-gou eers sleg met twee tunes. Daarna kan ons verdaag vir die naweek. Hey man, haal jou hande uit jou sakke uit as ek met jou praat! Speel jy fokken pinball?

Kom ons skop af met 'n somertreffer deur die Beach Boys:

En wat van so ietsie local? Dis nou vir jou fokken mooi, hoor. Jissis.

mondbotter-op-die-wiele

Deel met jou vriende: Print Digg del.icio.us Facebook Google Bookmarks laaik.it StumbleUpon Twitter email


Viewing all articles
Browse latest Browse all 3127