Heavies metals! Ons Lamb Of God ticket wenners!
Hier is ons wenners vir die Lamb Of God tickets na Joburg en Kaapstad. Elkeen van hierdie blare score 'n ticket om die band te gaan kokkenodge en ons sal hulle daar check. Baie geluk! En next time as...
View ArticleBizarre Bedonderde Donderdae – Nkandla
Jacob Zuma se korrupte Nkandla homestead skandaal het soveel internasionale aandag getrek dat dit selfs die space time continuum opgefok het. Al die pad tot terug in 1982! Laura Holt, Mildred Krebs en...
View ArticleBruce Springsteen – Die Baas kom raas in SA!
…maar dit weet weet julle nou al lankal. Wat julle maybe nie weet nie is dat daar nog tickets beskikbaar is. Check, met enige groot show wat SA toe kom sit die mense die servers plat in die eerste...
View ArticleDis naweek, kom ons fokken duik!
Dis so 'n mooi dag vandag. Kom ons maak dit gou-gou eers sleg met twee tunes. Daarna kan ons verdaag vir die naweek. Hey man, haal jou hande uit jou sakke uit as ek met jou praat! Speel jy fokken...
View ArticleLaasweek se zefspotters.
Die nommerplaat van die voertuig en die op die fietse stem nie ooreen nie. Lohan Een groot strooibaal en die Jetta se gat is vol. Gesien naby Ashton Lohan Geen kommentaar Lohan Die naam spreek alles....
View ArticleSomtyds loop Maandag oor in Dinsdag se broek in
En vandag maak ons ons probleem sommer julle s'n ook. Check, ons het bietjie te veel graft vir vandag wat heeldag in beslag gaan neem. Omdat ons Maandag hierdie week 48 uur lank is, is dit net...
View ArticleLamb of God het Joburg fokken hard geklap!
Hierdie afgelope naweek het Lamb of God bietjie kom toer in Suid Afrika. Alliepad uit Richmond, Virginia uit, so ek skiem hulle sal kan konnek met die zeffers hier, want ons almal is mos ’n klomp...
View ArticleArno Carstens klap AC/DC se “Highway to Hell”
Die man is ook baie naby om sy nuwe album te release, maar geniet solank hierdie treffertjie… Deel met jou vriende:
View ArticleNext fokken level SuperBru.
So ons het besluit om ons SuperBru rappie vibes so bietjie op te spice soos daai dudes van watkookjy.co.za en die jaar gee ons die befokste prys ooit weg. Duidelik en for free. Tickets na some...
View ArticleDis naweek, kom ons fokken duik!
As jy hierdie outjies teen mekaar klap sien jy net sparks! Dis naweek, skoert! Deel met jou vriende:
View ArticleLaasweek se zefspotters
Dagsê Griff. Eerste foto is n Mercedes-Benz wat opgefok is. Vir die ander een het ek nie woorde nie. Ek dink daai ou verdien die titel "Zefgat van die week". Hierdie ou moet n moer klein piel hê… Plank...
View ArticleJy kan Vegas nie breek nie – Deel I
Jy kan Vegas nie breek nie. Jy kan fokken hard probeer, maar jy gaan dit nie regkry nie… Jy kan wel bietjies-bietjies wen as jy lucky is. Met my laaste aand in die Four Seasons Hotel het ek gesit en...
View Article“Hey, we’re looking for people to jump this big ramp and we heard you were...
Nitro Circus is on their way to South Africa pretty damn soon and the cities of Cape Town, Joburg and Durban will finally get to see real danger, real close up and personal. I phoned up Aaron...
View ArticleNitro Circus! Joburg, Kaapstad, Durban! Score tickets!
Kyk, pappie, Nitro Circus is oppad Suid-Afrika toe baie binnekort en hulle slat Joburg, Kaapstad en Durban. Dis heel moontlik die meeste aksie wat jy vir 'n adrenaline junkie, extreme sports fans of...
View ArticleMake-Overs – The Devil’s in the Detail (album & gig review)
Dit was 'n Donderdag en daar was mad craziness in die lug. Ek en Fredit was by The Pit, 'n weggesteekte skating bowl en sometimes live venue in Breestraat, Kaapstad waar die Make-Overs jol ter...
View ArticleRAM FKN JAM Vol. 17 – It’s Only Rock ‘n Roll (But I Like It)
Rock jocks Chopper Charlie en Iron Leyden maak al weer lekker geraas, dié keer by The Assembly in Kaapstad. Wat jy kan verwag is net die beste fokken rock musiek van die Stones se tyd tot vandag, van...
View ArticleDis naweek, kom ons fokken duik!
Raait, dis daai tyd van die dag, maar voor jy fokof – onthou van daai Nitro Circus tickets wat jy kan wen. Jy't tyd tot Maandag 10am. Deel met jou vriende:
View Article