Quantcast
Channel: Watkykjy, huh?
Browsing all 3127 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Pedro Barbosa se nuutste album – Reborn

Ok, so ek review nie moerse baie kommersiële popmusiek nie, maar dis nie te sê dat ek dit nooit in my lewe geluister het of deesdae net soms luister nie. Baie van wat ek tans op die trefferlyste, radio...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vat vyf! Week 18 van 2018 – Die land is fokken wetteloos!

1) “Wetteloos. Dis wat hierdie fokken land is.” Hoe baie hoor mens dit nie wanneer daar lekker sakkie-sakkie musiek in die agtergrond speel en iemand besig is om jou vleis moer toe te verbrand nie? Of...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

As jy niks goeds het om oor iemand te sê nie… kom sit hier langs my…

deur Melt Sieberhagen Van kleins af leer jou ouers jou om nie lelike dinge van ander mense te sê nie. ‘n Ongevraagde opmerkings oor die omtrek van ‘n tannie se agteraansig of ‘n oom se skewe tande wat...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Krysten Ritter – Woensdag se warm bokkie

Krysten Ritter. Met haar vol lippe en swart hare speel sy dikwels in rolle van karakters met twyfelagtige moraliteit. Vat byvoorbeeld haar mees bekendste rol as Jessica Jones en meer onlangs in The...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vat Vyf! Week 19 van 2018 – Checkers haat jou ma!

1) Ek fokken slaap soos ‘n klip wetende dat die DA vir my belange veg. Ek weet byvoorbeeld as ek sterk voel oor waar ek wil parkeer, kan ek die DA nader. Want diefokweet, kan die bliksems oor meer...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

The Steezies – Snorting Lines of Turmeric

In die sewentiger en -tagtigerjare het multi-kulturele Suid-Afrikaanse musiek die sosiale en politieke realiteite van die tyd uitgebeeld. Juluka was die eerste politieke crossover band waarvan ek...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Carte Blanche – Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?

Ons (griffin & chopper) se boek, Is Dit Net Ek Of Is Als Tos? word hierdie jaar (2018) teen Augustus se kant 10 jaar oud. Om dit te celebrate het ons besluit om alfabeties met die lys af te gaan en...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sofia Jamora – Woensdag se warm bokkie

Sofia Jamora is basically ‘n real life mermaid sonder die visstert en het meer as genoeg van alles ontvang toe die vrou invent is 6000 jaar terug (dis mos hoe oud die aarde is) – boude, hare lippe, oë...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Terminatryx – Shadow (2014) en Remyx v.2.0 (2017)

Hier is nou vir jou ‘n band wat so underground klank het (in Suid-Afrikaanse terme at least) dat meeste ander rock en metal erg mainstream voorkom in vergelyking met hulle. Dit geld ook wat hulle image...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Klim onder die komberse in en binge The Crossing hierdie naweek!

Jy weet heel moontlik nie wie Steve Zahn is as iemand jou sommer net so met sy naam gooi nie, right? Sonder om te kroek of verder te lees, dink gou of jy genuine weet wie hy is? Nie? Toemaar, ek ook...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vat Vyf! Week 20 van 2018 – Kinderagtige liedjies vir ‘n kinderagtige Kallie...

Kallie Kriel. ‘n Man van vele talente. Nie net het hy single-handedly die Afrikaner weer ‘n moerse guns bewys deur hierdie week op 702 aan Eusebius McKaiser tydens ‘n strik, ek bedoel onderhoud, te...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die Centurion-tannie look – Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?

Ons (griffin & chopper) se boek, Is Dit Net Ek Of Is Als Tos? word hierdie jaar (2018) teen Augustus se kant 10 jaar oud. Om dit te celebrate het ons besluit om alfabeties met die lys af te gaan en...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Jessica Marais – Woensdag se warm bokkie

Jessica Marais is in 1985 in Suid-Afrika gebore maar het op ‘n jong ouderdom reeds saam met haar ouers uit die land uit gefokof. Hulle het eers in Kanada en New Zealand gebly voor sy op 9-jarige...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Is jy reg vir ‘n proper, pure Afrika metal band? Dividing the Element uit Zim...

Dividing the Element – Debuut album. So nou en dan kom daar iets oor my pad wat my baie kinderlik opgewonde maak omdat ek die potensiaal sien vir ‘n groot verskuiwing in ‘n spesifiek genre. Meeste...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vat Vyf! Week21 van 2018 – Ashwin wip homself

1) Gerugte vlieg rond dat Wonderba hul nuwe reeks bra’s na Ashwin Willemse gaan vernoem, hoofsaaklik omdat Ashwin so groot tietkop van homself gemaak het op TV, maar ook omdat hy net soos ‘n paar...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Corporate gholfhemde – Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?

Ons (griffin & chopper) se boek, Is Dit Net Ek Of Is Als Tos? word hierdie jaar (2018) teen Augustus se kant 10 jaar oud. Om dit te celebrate het ons besluit om alfabeties met die lys af te gaan en...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Jy moet eintlik net die hele bliksemse dag vandag WONDERboom luister!

Ek wou al ‘n ruk lank terug WONDERboom se nuutste album review maar daar was geen manier dat ek dit sou kon doen sonder om terug te gaan, te time travel, en elke album wat hulle sover record het te...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hit me AB one more time!

AB de Villiers is een van daai rare talentvolle mense wat excel in alles wat hy aanpak. Kom ons maak vir hierdie oefening liefs maar asof sy musiekloopbaan nie bestaan nie. Kom ons fokous eerder op die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

It is Official! Guns ‘n Roses are coming to South Africa!

South Africa (5th June 2018) – For the first time in the history of Guns N’ Roses, the international rock icons will perform one show only in South Africa at the world renowned FNB Stadium in...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

So bietjie minder shock met Die Antwoord maar die awe is daar

Hey, Die Anwoord het alweer ‘n nuwe music video uit! So wat kan jy verwag voor jy play druk? Wat is jou predictions? Vat so vyf raaiskote en dan kyk ons so bietjie of jy reg wss: Directed by Ninja?...

View Article
Browsing all 3127 articles
Browse latest View live