Quantcast
Channel: Watkykjy, huh?
Browsing all 3127 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dis naweek, kom ons fokken duik!

Luister na ou Zoempie, en fokken duik… By the way, die rede hoekom sy swembad 'n halfmiljoen Rand gekos het is seker omdat hy dit met 95 unleaded volgemaak het, Deel met jou vriende:

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Alles wat jy oor eTolls behoort te weet.

Ons het op 'n lekker document op die interwebs afgekom en gaan dit nou met julle outjies share. Alles wat jy oor eTolls behoort te weet en alles wat SANRAL nie wil hê jy moet weet nie. Suid-Afrikaners...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sondag. Skêre met skietgoed.

Deel met jou vriende:

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Laasweek se zefspotters.

Raakgesien by die boardroom van die Sheraton in Düsseldorf Lughawe. Ja, ek weet dit is net ‘n vliegtuig se naam, maar dit was nog steeds blerrie snaaks. Groetnis, Skywanderer. Washing your hands with a...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

As jy met vuur speel sal jy Brand – Fokofpolisiekar klap ‘n toer.

Op 5 Desember 2003, is Fokofpoliseikar se album, As jy met vuur speel sal jy Brand, vrygestel. Dis pretty much presies tien jaar gelelde en om dit te celebrate het hulle 'n splinternuwe website...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hotrods, honeys en hellbillies: Die Dusty Rebels and the Bombshells...

"Dusty Rebels is nie jou stock standard festival nie," dink ek by myself terwyl ek my pieperige tweemantent in die Kaapse wind probeer pitch sonder tentpenne. Op die volstruisplaas vir 'n festival wat...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

USA trip –“Is this the way to Amarillo?”

Met Elk City en sy 12400 inwoners agter ons, het Amarillo Texas vir ons gewag. Op hierdie stadium was ons 850 myl van ons eindbestemming, Las Vegas, af. Ons het Amarillo geslaan net voor sonsondergang...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Radio Raps – Jonathan coach die Lions span

Deel met jou vriende:

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bizarre Bedonderde Donderdae – eTolls

In hierdie week se aflewering van Bizarre Bedonderde Donderdae so straks voor tjailatyd – Ons het ons kamera's in die buurte van Gauteng ingevat, want al waaroor almal fokken praat  is Sanral en...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Proximity – Short film deur Ryan Connoly

Ryan Connoly is 'n film maker, skrywer en director in Texas wat hopelik een of ander tyd deur Hollywood raakgesien sal word. Hy run 'n YouTube channel genaamd FilmRiot al van 2009 af,  waar hy...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dis naweek…

Deel met jou vriende:

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sondag. Skêre met skietgoed.

Deel met jou vriende:

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Laasweek se zefspotters

Hierdie nommerplaat kan seker ook n se he, die "ou bul" is so 17. Net jammer ek kon nie die lekke Ken block gymkhana stickers langs die kant inkry nie. Hy het te veel rook gegoou tor hy die drive thru...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Griff se basic resep vir billies vir almal, orals, vandag, more.

Die rede vir vandag se blast from the past is sodat julle outjies kan saamspeel. Ons bou 'n nuwe parkie waar julle kan speel en maak die hekkie net voor krismis oop. As jy tried en tested respte het,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

USA trip: New Mexico “Land of enchantment” na Arizona

Die fokol groei nogal heelwat volop en hoog tussen New Mexico en Arizona. En elke meter gebeur daar fokol en dit hou aan vir maande, maar dis wat 'n ware road trip so lekker maak. Wie wil nou in...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

A6 virre naweek

Kom ons hou hierdie kort. Daar is geen Donderdagvideo vandag nie. Die goose verjaar en ons gaan dadelik fles vat. So ruk terug (nog voor die USA trip) het Audi vir my 'n A6 gegee vir 'n naweek. Ek en...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dis naweek, kom ons fokken duik!

Het jy 'n mond? Eet jy met jou mond? Like jy kos? Nouma fokken lekker man – gaan maak 'n draai by die nuwe site: http://www.watkookjy.co.za en volg sommer die updates op Twitter ook:...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sondag. Skêre met skietgoed.

Deel met jou vriende:

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Laasweek se zefspotters

Dit gee nuwe mening aan binnepoespienk. Cheers Gys Hi Griff; Kyk die beauty wat ek by die Crazy Store gesien het in Pretoria Oos. Gedink jy en jou lesers sal hom waardeer. Sean In Brackenfell kry jy...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Fokol op TV? Try SonyMax, dis kakzef.

Die jaar draai nou vinnig na 'n einde toe en almal steek lyf weg by die werk – dis nou as jy ongelukkig genoeg is om by die werk te sit en brommers hap. Maybe is jy uiteindelik op holiday en net arm...

View Article
Browsing all 3127 articles
Browse latest View live