Quantcast
Channel: Watkykjy, huh?
Browsing all 3127 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dis naweek, kom ons fokken duik!

Vat so, week! Deel met jou vriende:

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sondag. Skêre met skietgoed.

Deel met jou vriende:

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

American zefspotters. Kiekies uit Obamaland.

Julle sal merk dat verlede week se Zefspotters heeltemal uit die bus uit gemoer het. Fok weet wat daar gebeur het. Teen die tyd wat die fout agtergekom is, was ons al 10km iewers oor Arkanas op pad...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Mieliepop 2013. Jy kon dans. As jy wou.

Big H het bietjie vir ons gaan kokkenodge wat hierdie jaar aangegaan het by Mieliepop. Hy't ook sommer 'n hele paar piele pertrette geneem van die event ook… Imagine 'n music festival by een van die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Watkykjy nuus round-up. Week 47. Komkoekies en canned hunting.

Vermeende idioot comment op sy eie “Wanted”-foto, word gevang Voor jy verder lees, kliek gou hier as jy op Facebook is. Indien nie, moenie worry nie, al waarop jy uitmis, is ‘n gesoekte misdadiger wat...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

En nou vier ietsie aakligs…

Geen woorde nodig nie. Laat die musiek deur jou sweetgaatjies sypel en jou doodmaak van binne af… Deel met jou vriende:

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Jack Parow P.A.R.T.Y (music video)

Deel met jou vriende:

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bob Dylan – Like a Rolling Stone (befokte interactive video)

Hierdie is nogal pretty cool, veral as jy 'n Bob Dylan fan is. Sy tune "Like a Rolling Stone" is 'n moerse hit uit 1965 uit en video director Vania Heymann het besluit om die tune so bietjie na die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

USA trip – Kook ‘n tekkie deur Oklahoma…

Ons USA trippie in die RVs gaan aan waar ons koning Elvis se RV park verlaat en ons mission na Las Vegas verder aanpak. Next stop: Oklahoma city. (Jy kan die vorige legs van die trip hierso uitcheck)....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bizarre Bedonderde Donderdae – CHiPS

Jy maak uit van CHiPS? Jy onthou vir Larry Wilcox en Eric Estrada? Hulle was officers "Ponch" Poncherello en Jon Baker gewees in daai lame 80s TV show, "California Highway Patrol"  -  traffic cops wat...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Slaan daardie slang (Afrikaanse lyrics op ‘n weird song)

Deel met jou vriende:

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dis naweek, kom ons fokken duik!

Jirre, dis oor net meer as 'n maand Krismis en tyd om te fokof met vakansie. Gaan jy weg? Bly jy by die huis? Gee ons om? Kom ons fokken duik eerder, want dis naweek…     En hier is ons drie wenners...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sondag. Skêre met skietgoed.

Deel met jou vriende:

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Laasweek se zefspotters

Awe Griff, Check hier my blaar. Die nuwe Ford Falcor is slegs gewild hier in Capetonia… Groente! Martin Hierdie outjie oorkant livingstones pub gespot in hatfield. Karel Hi almal, Hierdie lambo gesien...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Score tickets na Synergy Live 2013 Joburg!

Synergy Live gaan Joburg hierdie Sondag, 1 Desember rooiwarm maak met dik entertainment. Drie stage met tunes wat cater vir almal se smaak. Ons het 10 single tickets om weg te gee en jy gaan moet...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Doll in ʼn testosteroon-trap

Woorde: Annie Kekkelbek Foto's: Weed Eater Die reuk van petrol en clutch en stof bots met my Edgars-parfuum en ek wonder wat de hel ek hier doen. Voor my is ʼn diff groter as die van daai sexy...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

‘The last verse is about me getting my head smacked with a ball-peen hammer’–...

Kyk, almal weet metal is nie vir fokken sissies nie, maar metal in Suid-Afrikaaaaaargh in die tagtigs en negentigs was poes fokken wild, china. En ek sal weet. Check, ek, griffin en ons ander...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

How to make sex on Corné and Twakkie

Daar word tans gewerk aan die Donderdagvideo, maar hy gaan nie 'n fok klaar wees voor middernag nie, so geniet in die meantime Corné en Twakkie se nuutste episode. Deel met jou vriende:

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

RAM FKN JAM Vol. 16 – Come As You Are

Moenie 'n fokken negative creep wees nie. As jy van rock en roll hou en ook so bietjie metal, slaan uit soos masels by Sgt Pepper in Langstraat, Kaapstad vanaand. Dis fokken tyd vir RAM FKN JAM waar...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nitro Circus kom Suid-Afrika toe! Whaaa!

Ek was lanklaas so fokken excited gewees oor iets soos hierdie! Spaar solank 'n geldjie of twee vir Februarie of check maybe of jy nou al tickets kan kry, want even as jy nie 'n petrolkoppie is nie,...

View Article
Browsing all 3127 articles
Browse latest View live