Quantcast
Channel: Watkykjy, huh?
Browsing all 3127 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ry jy vandag see toe vir die langnaweek? Lees eers gou fokken hierso!

Jy maak uit van daai trippies see toe way back toe jy nog ‘n kinders was? Ons praat nie hier van die Kaapse vibes nie. Ons praat van die behoorlike see. Daai ene waarin jy actually kan swem sonder om 4...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dis laaaangnaweek! Kom ons fokken split!

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sondag. Skêre met Skietgoed.

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wat skiem jy van Dustland Express?

Die ouens van Dustland Express het vir ons hulle video aangestuur – The Poetic Injustice Of Rats. Ons het nie ‘n fokken idee wie hierdie blare van Kaapstad af is nie, maar maybe het jy al van hulle...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Cobie Smulders – Woensdag se warm bokkie

Hierdie goose het nooit gedink dat sy in acting sou beland het nie. Sy wou ‘n dokter of ‘n marine biologist geword het. Sy het op hoërskool per ongeluk ‘n model begin word omdat sy so fokken mooi is en...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die grootste eier hierdie Paasfees is Jacob fokken Zuma

Kyk, ons almal is nou al redelik gatvol vir Jacob Zuma se fokken kak, veral omdat hy soos ‘n Teflon Don saam met die Guptas basies net kan doen waddefok hy wil. Die frase “state capture” word...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dis ‘n laaaaaange! Kom ons fokken split!

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die eerste Jack Hammer album in agt jaar!

Jack Hammer- Handful of Rain In Julie 2009 was ek by Jack Hammer se 25ste anniversary, daar by die ou Café Barcelona in die Jakarandastad. Dit was ‘n heeldag event met twee stages en die verskeie lede,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sondag. Skêre met Skietgoed.

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dit maak mos sin dat dié twee op een of ander stadium sou vassit – Superman v...

Deur Maaskaas (https://twitter.com/Maaskaas) Dis eerste pouse en Groot Blou en die Donker Ridder size mekaar op. Check: Supes is daai Presidentsverkenner bra wat agtien maande terug hier ingewals het,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kristen Bell – Woensdag se warm bokkie

Hierdie bokkie het al op die ouderdom van 13 haar eie agent gehad en haar career het in koerantadvertensies en later TV ads begin. Haar groot break het in 2004 gekom met die hoofrol van Veronica Mars....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Toetie se tyd om Bokke te brei

Iewers in die agtergrond hoor ek al klaar hoe die Kaapse krimpies ‘n vet kak vang wanneer SA Rugby op April Fool’s Day (more) aankondig dat Allister Coetzee die Bokke gaan brei. Watch maar, jou local...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Valiant Swart stick jou ore virre Nagrit – Rolbees review die nuwe album

Valiant Swart – Nagrit Ek het vir so paar minute vanoggend bepeins oor wat ons hier doen met Rolbees reviews. Soos stiltetyd in die natuur toe ek ‘n Voortrekker was. Nazipunks, Nazipunks, Nazipunks...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dis naweek, kom ons fokken duik!

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sondag. Skêre met Skietgoed.

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Jy kan probeer wegkruip…

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Splinternuwe Albert Frost music video – Tonight vanaf sy nuwe album, The Wake Up

Albert Frost het sopas (soos in vandag) sy splinternuwe studio album, The Wake Up release. Ons luister hierdie outjie nou al ‘n week of twee lank pap en dis probably ‘n game changer vir die bra. Die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Crystal Renn – Woensdag se warm bokkie

Hierdie goose van Mississippi is ‘n goeie voorbeeld van hoe die demands van ‘n modelling career girls kan opfok. Sy is op 14 discover maar is vertel dat sy twee derdes van haar liggaamsgewig sou moes...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Freddie was so larger than life dat fans net nie omgegee het oor sy seksuele...

So wie is die coolste moffie in die geskiedenis van rock and roll? Myns-fokken-insiens is dit ‘n toss up tussen Freddie Mercury en Rob Halford van Judas Priest. Nee, marabse ek bedoel gooi so in die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dis naweek, kom ons fokken duik!

View Article
Browsing all 3127 articles
Browse latest View live