So bietjie zefspotters virre verandering…
Hierdie blaar bly seker in ‘n rof area By faerie glen apteek Louis Donderdag aand by die local innie Moot. Corne “Guptas asked me to drive like dis” Jannie Langs die N1 tussen Louis Trichardt en...
View ArticleEmma Rigby – Woensdag se warm bokkie
Maak jy uit van Emma Rigby? Nee. Hoekom nie? Want jy kyk nie Britse kak soos Hollyoaks nie. Hierdie chick is slegs 26 jaar oud en lyk op sommige fotos asof sy al op 12 onder ‘n plastic surgeon se mes...
View ArticleThe Wake Up is ‘n curve ball album – Albert Frost se nuutste offering
Albert Frost – The Wake up Ek het eers so paar dae terug the Wake Up gekry en het dit seker vier keer deurgeluister. Maybe vyf keer as jy die tyd tel wat dit my gevat het om te reining, toe ek op die...
View ArticleDis naweek, kom ons fokken duik!
Wat van so vinnige tune voor julle marabsies duik, huh? Ons was eergister saam met Albert Frost by Jacaranda FM gewees en het hierdie nuwe outjie van hom gefilm. Onder die video sal jy ‘n aangename...
View ArticleZefspotters – Dubai en Snor City
Hierdie week se hele zefspotter collection is ingestur deur Ho$$ Prinsloo wat hy in in en rondom Dubai en Pretoria afgeneem het. Tune ons jou zef kiekies na griffin@watkykjy.co.za
View ArticleJames Bay – Let it Go
Ons gaan hierdie outjie net hier los en julle elke week met so paar nuwe video releases klap.
View ArticleJamie Chung – Woensdag se warm bokkie
Jamie Chung is ‘n Korean kietiekat wat in ‘n sports bar in California discover is deur MTV terug in 2004 toe hulle nog soortvan musiek support het. Sy was te siene in Dragonball: Evolution asook Sucker...
View ArticleNagligte – Hoop in die Donker
Verlede week op pad fisio toe mik-mik ek so na die Hoop in Die Donker CD op die passenger seat. Sit jouself in my skoene vir ‘n oomblik. Ek is Gen X, het ‘n fokken wye musieksmaak – maar is...
View ArticleAlbert Frost wys hoe musicianship fokken harde werk is
Om jou lewe 100% te sustain as ‘n musician (met fokken goeie musiek) is kakharde werk en dit kos groot geld. Jy moet heeltyd in jouself invest en kanse vat om te kyk wat werk en wat fok uit. Life on...
View ArticleLaasweek se zefspotters
One live, life it! Billy Gevaarlike geel mobiel op die WesKus pad gespot. Palatzo Gespot in brackenfell Piet skiet Gesien naby Randfontein…. Chris Hi, Het die op DSTV Now app gespot toe ek Game of...
View ArticleAlbert Frost vanaand by Atterbury Teater in Pretoria!
Julle marabsies werk probably so hard dat julle vergeet het dat more ‘n public holiday is. Vandag is soos ‘n mini Vrydag. Fuck yeah! So slaan uit soos masels by Atterbury Theatre in Snor City vanaand...
View Article